10/10/2022
TROU KOMPETISIE!!!
Wen ‘n trou video ter waarde van R17 000.00
Om inteskryf doen die volgende:
- volg ons op Instagram
- Like die foto
- share die post op jou story
- Tag 3 mense wat deelvorm van julle groot dag en laat weet ons waar julle troue gaan wees.
Inskrywings sluit die 31ste Oktober 2022.
Enige troue buite die Wes-Kaap sal die trou paartjie verantwoordeik wees vir reis en verblyf onkostes.