Martesia Photography

Martesia Photography Capturing and editing images of all kinds. Kouga area - Jeffreys Bay, Humansdorp, Patensie, Gamtoos,

(La Belle pakket)Elmien jy sprankel binne en buite maak nie saak hoeveel b***e jy in die lig moet hou nie. Grimering:Eli...
13/12/2020

(La Belle pakket)
Elmien jy sprankel binne en buite maak nie saak hoeveel b***e jy in die lig moet hou nie.
Grimering:
Elizabe Bezuidenhout

Elmien Geldenhuys
Louis Geldenhuys

(La Belle pakket)Elmien jys ñ joy in my en in soveel mense se lewens. Lief jou sprankel! (Kliek op foto)Grimering:Elizab...
30/11/2020

(La Belle pakket)
Elmien jys ñ joy in my en in soveel mense se lewens. Lief jou sprankel!
(Kliek op foto)
Grimering:
Elizabe Bezuidenhout
Elmien Geldenhuys
Louis Geldenhuys

Milan hartedief, is so welkom in die Kleyn familie❤️Simoné Kleyn
13/10/2020

Milan hartedief, is so welkom in die Kleyn familie❤️
Simoné Kleyn

Wanneer ñ nuwe boetie-lyfie huistoe kom is almal dolverlief! Milan het beslis die vroue in sy lewe se harte dadelik gest...
05/10/2020

Wanneer ñ nuwe boetie-lyfie huistoe kom is almal dolverlief! Milan het beslis die vroue in sy lewe se harte dadelik gesteel😍

Landbou fotos bly steeds ñ gunsteling. Hierdie sessie is gedoen vir Novance (LTD)PTY en Bejo Seeds. Lindie Steynberg Obe...
30/09/2020

Landbou fotos bly steeds ñ gunsteling. Hierdie sessie is gedoen vir Novance (LTD)PTY en Bejo Seeds.
Lindie Steynberg Oberholzer
Evert Bezuidenhout

La Belle package. Beautiful Bongi - your second name should be delight because that is who you are! Make-up Elizabe Bezu...
28/09/2020

La Belle package.
Beautiful Bongi - your second name should be delight because that is who you are!
Make-up Elizabe Bezuidenhout
Bongiwe Sonwabise Kilani

Ouma se prinsessies het kom kuier❤️❤️Elizabe BezuidenhoutEvert Bezuidenhout
27/09/2020

Ouma se prinsessies het kom kuier❤️❤️

Elizabe Bezuidenhout
Evert Bezuidenhout

La Belle pakket. (La Belle - Frans vir “the beautiful woman”)Martesia Photography en Make-up@Elizabé 🤷🏼‍♀️ is opgewonde ...
20/09/2020

La Belle pakket.
(La Belle - Frans vir “the beautiful woman”)
Martesia Photography en Make-up@Elizabé 🤷🏼‍♀️ is opgewonde oor ñ nou permanente pakket vir vroue!
Dit lê ons na aan die hart dat vroue na ñ foto van hulself moet kyk, daarvan hou en embrace wie hulle is! Die La Belle pakket sluit volle grimering en die hoeveelheid fotos van jou keuse in vanaf R350. Gebruik die wapp knoppie vir navrae.
(Reiskoste uitgesluit)
Voel vry om te “like” en “share”🤗.

Die liefde tussen toekomstige ma en skoondogter is regtig so mooi en uniek vir my Kelly en Susan. Vrouemaand pakket - gr...
17/09/2020

Die liefde tussen toekomstige ma en skoondogter is regtig so mooi en uniek vir my Kelly en Susan. Vrouemaand pakket - grimering Elizabé Bezuidenhout
Elizabe Bezuidenhout
Kelly Gent
Susan Cronje

Ek wag steeds dat hulle vir my vertel sy is eintlik ñ super model🤩 - kosbare tyd saam met Kelly gehad hier. Vrouemaand p...
15/09/2020

Ek wag steeds dat hulle vir my vertel sy is eintlik ñ super model🤩 - kosbare tyd saam met Kelly gehad hier.
Vrouemaand pakket: grimering Elizabe Bezuidenhout
Susan Cronje
Kelly Gent

Susan...jy’s in ñ vars nuwe seisoen en jy dra dit soos ñ lentejas!    pakket - grimering Elizabé Bezuidenhout. Susan Cro...
13/09/2020

Susan...jy’s in ñ vars nuwe seisoen en jy dra dit soos ñ lentejas!
pakket - grimering Elizabé Bezuidenhout.
Susan Cronje

Natasha...sag en sterk in een pakkie, toegebind in warmte en omgee. Grimering: Elizabé Bezuidenhout(Vrouemaand pakket)Na...
10/09/2020

Natasha...sag en sterk in een pakkie, toegebind in warmte en omgee.
Grimering: Elizabé Bezuidenhout
(Vrouemaand pakket)
Natasha du Preez

Address

St. Francis Bay
6312

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Martesia Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Martesia Photography:

Share

Category