JC Photography

JC Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from JC Photography, Photographer, Springs.

Goeie more almal voorspoedige 2017 vir julle. Baie dankie vir elke persoon se stem/ Like vir die oulike klomp mensies. D...
02/01/2017

Goeie more almal voorspoedige 2017 vir julle. Baie dankie vir elke persoon se stem/ Like vir die oulike klomp mensies. Die tyd is nou ongelukkig verby en die wenner van die Canvas is Theaden. Baie geluk jong, mamma ek sal jou later die week kontak oor die besonderhede. Lekker dag almal.

04/12/2016
01/12/2016

Hi the photos are up you can Like the photos until the 31ste of December 2016 the winner will be announced on the 3 of January 2017. If your child's photo is not here please send me the photo number again so that I can add them. Have a great day.

01/12/2016

Hi almal fotos is op julle het kans om te Like tot die 31ste Desember 2016 wenner sal aangekondig word die 3 de Januarie 2017. As jou kleinding se foto nie hier verskyn nie stuur vir my net weer die nommer wat jy wil inskryf vir die kompetisie. Lekker dag.

31/10/2016

Hi everyone we are doing Xmas photos at St Mary's again please phone Roelene at the clinic to make a booking can't wait to see you again.

02/01/2016

Hello almal voorspoed vir die nuwe jaar. Dankie vir almal se Likes die kompetisie is wel nou toe en die wenner is Andoni. Dankie julle hoop julle het 'n heerlike naweek.

14/12/2015
Hi hier is die fotos vir die kompetisie kry jou vriende en familie om die fotos te gaan like as jou fototjie nog nie op ...
14/12/2015

Hi hier is die fotos vir die kompetisie kry jou vriende en familie om die fotos te gaan like as jou fototjie nog nie op is nie stuur asb weer die nommertjie my emails is bietjie op die koffie.

24/11/2015
Hi almal onthou om te bespreek
09/11/2015

Hi almal onthou om te bespreek

Address

Springs
1559

Telephone

+27829401391

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JC Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JC Photography:

Share

Category