Lydia Willemse Fotografie

Lydia Willemse Fotografie LYDIA
0823945813
BBM 29C6E6C5

Ek so lanklaas fotos geneem, toe neem ek en Ruan Willemse  so bietjie fotos vandag van die Familie. Dankie julle was lek...
29/12/2016

Ek so lanklaas fotos geneem, toe neem ek en Ruan Willemse so bietjie fotos vandag van die Familie. Dankie julle was lekker fun gewees.

Pragtige 2 jong mensies
10/07/2016

Pragtige 2 jong mensies

Dankie vir die mq's wat saam Lynette gekuier het vandag en julle ander mensies.
01/05/2016

Dankie vir die mq's wat saam Lynette gekuier het vandag en julle ander mensies.

Uiteindelik is die Canvasse klaar.  Baie dankie vriendin vir die groot geskenk en Manlief wat dit vir my geblok het.  Ek...
10/01/2016

Uiteindelik is die Canvasse klaar. Baie dankie vriendin vir die groot geskenk en Manlief wat dit vir my geblok het. Ek is mal daaroor. Ek gaan canvasse begin verkoop, so laat weet as daar enige iemand is wat belangstel.

Dankie vir die voorreg om julle te kon afneem.  Het dit so baie geniet.  Julle is n pragtige gesin.
02/01/2016

Dankie vir die voorreg om julle te kon afneem. Het dit so baie geniet. Julle is n pragtige gesin.

Baie dankie vir n lekker daggie Oom Frans en Tracy
28/12/2015

Baie dankie vir n lekker daggie Oom Frans en Tracy

Visico VT-300 2 Head Studio ligte met Visico 2.4GHZ S-Flash Radio Trigger set, 2 Wit sambrele met 1 Soft Box met PVC Bac...
09/12/2015

Visico VT-300 2 Head Studio ligte met Visico 2.4GHZ S-Flash Radio Trigger set, 2 Wit sambrele met 1 Soft Box met PVC Bacdrop 3 x 6m met pale en Dra sak vir backdrop alles vir R8000.00 Laat weet asb indien iemand belangstel.

Lief vir julle
13/11/2015

Lief vir julle

Ons neem sommer so paar ektra fototjies.  Lief julle sommer baie.  Baie lief vir mammie.  Dankie vir die ma wat ma vir o...
13/11/2015

Ons neem sommer so paar ektra fototjies. Lief julle sommer baie. Baie lief vir mammie. Dankie vir die ma wat ma vir ons is, waardeer ma erg baie. Dankie liewe Heer vir my moedertjie. Lief ma oneindig so baie.

Address

Springs
1559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lydia Willemse Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category