28/07/2023
Wat n voorreg om vir Corius Visser te gaan kuier by Vergenoegd Löw The Wine Estate Hierdie bly maar een van die mooiste wynplase in ons omgewing. Die Dexter beeste wat so in die wynlande loop se vleis is darem besonder. Corius stuur bietjie n pryslys deur. Dan bly die runner ducks en die manier hoe julle hulle gebruik en na hulle kyk altyd n wenner. Die een Runnerduck wat deur die dame vasgehou word is die wereld Kampioen. Ek d**k egter dat my Runner duck Hermien Visser mooier is