27/07/2018
Wat 'n belewenis om tussen al die klassieke motors Hilgard se 2de verjaarsdag te te kon vier. Ford was verseker die gunsteling van die dag gewees!
Baie Dankie vir 'n spesiale dag wat ons met Hilgard kon deel