29/05/2026
ADMIN / PERSONAL ASSISTANT POS BESKIKBAAR RUSTENBURG
Ons soek ’n baie sterk betroubare en hoogs georganiseerde dame vir ’n senior admin pos. Jy moet kan werk sonder konstante toesig en volle beheer vat oor kantooradministrasie.
PLIGTE
Quotes en invoices
Filing en algemene admin
Pryse aanvra en supplier bestuur
Stock beheer aankoop gebruik en balans
Voertuig logs en kilometers beheer
Timesheets kontrole
Klient kommunikasie en opvolg
Office en PA take
VEREISTES
Sterk admin ervaring is NIE onderhandelbaar nie
Uiters georganiseerd en akkuraat
Kan selfstandig werk en verantwoordelikheid vat
Goeie kommunikasie Afrikaans en Engels
Positiewe maar professionele houding
Moet ownership vat van die werk
Ons soek nie iemand wat net ure kom werk nie ons soek iemand wat beheer vat en dinge reg bestuur.
Kom handig jou CV in by 236 Beyers Naude drive. Pos dadelik beskikbaar.