Fraai Fotografie/Photography

Fraai Fotografie/Photography Our Photographer Elizma van Der Merwe has over 10 years experience in photography across various categories.

Whether you want us to capture memories of that special moment, or if you have a product or business you would like to promote, we are ready for the challenge!

“Klein Oortjies” - daar is sooo baie mense wat angstig op jou koms wag, jy is reeds so geliefd klein seuntjie.. 🤩😇
23/03/2022

“Klein Oortjies” - daar is sooo baie mense wat angstig op jou koms wag, jy is reeds so geliefd klein seuntjie.. 🤩😇

27/12/2021
.. 6humans + 1dog = ONE BIG HAPPY FAMILY..“LOVE is afterall a four legged word..”🐶😇
27/12/2021

.. 6humans + 1dog = ONE BIG HAPPY FAMILY..

“LOVE is afterall a four legged word..”🐶😇

“Having somewhere to go is HOME,Having someone to love is FAMILY,And having both is a BLESSING..” 😇📸
13/12/2021

“Having somewhere to go is HOME,
Having someone to love is FAMILY,
And having both is a BLESSING..” 😇📸

Liefste kleine Zelétjie, jy is sooooo mooi vir my.. Was vir my ‘n voorreg.. 😇🙏🏻 Dankie Mamma & Pappa.. ; )
06/12/2021

Liefste kleine Zelétjie, jy is sooooo mooi vir my.. Was vir my ‘n voorreg.. 😇🙏🏻 Dankie Mamma & Pappa.. ; )

Was sooo geseënd hierdie naweek met die awesomeste kliënte & die mooiste foto’s.. 😇🙏🏻
06/12/2021

Was sooo geseënd hierdie naweek met die awesomeste kliënte & die mooiste foto’s.. 😇🙏🏻

Lee & Cherie, mag julle huwelik so pragtig wees soos julle troudag..😍🤩Dankie dat ek die dag vir julle kon vasvang.. : )
26/10/2021

Lee & Cherie, mag julle huwelik so pragtig wees soos julle troudag..😍🤩

Dankie dat ek die dag vir julle kon vasvang.. : )

Nog ‘n lekker shoot op die strand gehad (al het die wind ons weg gewaai..😋)PS - ek sal hierdie ELKE vakansie kan doen ho...
11/10/2021

Nog ‘n lekker shoot op die strand gehad (al het die wind ons weg gewaai..😋)

PS - ek sal hierdie ELKE vakansie kan doen hoor..🤩😇

Dankie Johan & Nerine (en Karli & Zellie😉), julle was die COOLSTE proefkonyne..

Nou kan ek nie meer wag vir boetie ZACK om te kom nie.. 😁🤩

Ek is absoluut DOLVERLIEF op spontane foto’s.. 😍🤩😇
28/09/2021

Ek is absoluut DOLVERLIEF op spontane foto’s.. 😍🤩😇

FaMiLy..We might not have it all together,butTOGETHERwe have it all.. : )(Ek d**k hierdie quote is soveel meer gepas op ...
14/09/2021

FaMiLy..

We might not have it all together,

but

TOGETHER

we have it all.. : )

(Ek d**k hierdie quote is soveel meer gepas op my eie gesin, maar ek LOVE hom - julle lyk actually nogals heel goed in beheer..😜🙃)

Address

Rustenburg
0299

Telephone

0824406157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraai Fotografie/Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category