Natasha Hattingh Photography

Natasha Hattingh Photography Coupleshoots, Familyshoots, Maternityshoots, Newbornshoots. Birthday parties. Engagement. Weddings. Babyshower. Contact me for any other Photoshoots.

15/02/2026

Tema: Kleinste is die grootste in die Koninkryk van God - Matt. 20 en 1 Kor. 12

Dit was vir my so groot voorreg om die twee mensies se spesiale dag te kon afneem vir hulle.En ja dit het my tydjie gene...
24/07/2025

Dit was vir my so groot voorreg om die twee mensies se spesiale dag te kon afneem vir hulle.

En ja dit het my tydjie geneem om hul foto's klaar te kry. Maar ek is dankbaar vir hul geduld (dit neem nie gewoonlik so lank nie).

Julle twee, Ansie Elliott en JJ Du Toit is kosbaar en ek bid dat die Here se seën op jul huwelik sal rus. En dat jul albei sal groei in die Here as huweliksmaats.

Hier is dan net 'n paar foto's om te geniet.

Veronica 60ste verjaarsdag viering 16 Maart 2024Dit was vir my so wonderlik om foto's te neem van die kosbare mensie se ...
25/03/2024

Veronica 60ste verjaarsdag viering 16 Maart 2024

Dit was vir my so wonderlik om foto's te neem van die kosbare mensie se 60ste verjaarsdag viering.

Veronica De Bruyn jy is so liefdevol en het 'n hart van goud.

Hier is net 'n sneak peak na die oggend se geleentheid.

Hier is 'n sneak peak van die Troue wat ek Saterdag afgeneem het van Corné en Monique HaasbroekMeer foto's sal volg....
11/12/2023

Hier is 'n sneak peak van die Troue wat ek Saterdag afgeneem het van Corné en Monique Haasbroek

Meer foto's sal volg....

Happy to be doing what I have loved doing for so long but have lost my sight of it this year through very difficult circ...
11/12/2023

Happy to be doing what I have loved doing for so long but have lost my sight of it this year through very difficult circumstances.

I thank God for the opportunities he gives and for opening my eyes and guiding me through a tough year.

This is not a business but a passion for me.

Thanks to all for believing in me and for using me to capture your memories.

This bride is precious to me...she lost her husband and God has sent her a man who loves her en her daughter.

I feeled blessed to have been part of her big day.

Monique Haasbroek may God bless this marriage.

Wat 'n heerlike dag. En so kosbaar om die dag deel te kon wees van hierdie twee mensies se spesiale dag.Dankie Darlene M...
07/11/2023

Wat 'n heerlike dag. En so kosbaar om die dag deel te kon wees van hierdie twee mensies se spesiale dag.

Dankie Darlene Mc Geary Schiff en Heinrich Schiff vir die geleentheid om die dag vir julle te kon afneem en "forever memories" van jul spesiale daggie te kon vasvang.

Mag God se seën op jul huwelik rus. Sterkte ook daar in New Zealand.



26/10/2023

Nog 2 slapies oor.
Ons is in rep en roer besig om alles reg te kry om die oggend vir elkeen wat bespreek het spesiaal te maak. Dankie vir elkeen wat hul plekkie bespreek het. 😊💐

Evangelies-Gereformeerde Kerk Boksburg

Ek raak so opgewonde vir Saterdag. Kan nie wag om die oggend saam kosbare mensies my getuienis te deel en nog so paar li...
24/10/2023

Ek raak so opgewonde vir Saterdag. Kan nie wag om die oggend saam kosbare mensies my getuienis te deel en nog so paar liedjies te sing. Nou as jy nie my ken nie. Kom en ontmoet my by Saterdag se Dames oggend by Evangelies-Gereformeerde Kerk Boksburg, 7 Morgan Road, Morganridge, Boksburg om 10:00. Besprekings is nog oop tot môre toe. Wie sien ons almal daar?

Ek het die voorreg gehad om Saterdag 'n troue af te neem van kosbare mense.Ek stel aan julle bekend Mnr en Mev Schiff.Da...
09/10/2023

Ek het die voorreg gehad om Saterdag 'n troue af te neem van kosbare mense.

Ek stel aan julle bekend Mnr en Mev Schiff.

Dankie dat jul my gevra het om deel van jul spesiale daggie te wees.

Hier is dan net 'n sneak peak van hul spesiale dag.

Darlene Mc Geary Schiff
Heinrich Schiff



01/10/2023

Address

Roodepoort
1730

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Natasha Hattingh Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Natasha Hattingh Photography:

Share

Category