30/09/2026
Ek gaan kuier in Pretoria en my kamera wil saam gaan 😁📸
Gedurende Oktober is ek weer in julle omgewing. As julle al ’n rukkie praat oor nuwe gesinsfoto’s, ’n fotosessie saam met jou liefmens/e of mooi foto’s van die kinders, laat weet my gerus 🌿
Ek sien uit om bekende gesigte weer te sien en nuwe mense voor my lens te ontmoet. Ons hou dit gemaklik, met natuurlik tyd vir gesels en lag tussen die foto’s deur💛
Kontak my vir beskikbare datums.
Duende Photography | Karin du Toit
📱 WhatsApp: 083 410 5312
✉️ [email protected]
Centurion en Pretoria vriende, deel gerus hierdie boodskap met jul vriende 🤗