Jo-Mari le Roux fotografie

Jo-Mari le Roux fotografie Ek is mal daaroor om daardie spesiale oomblikke in die natuur, vriendskappe of spesiale geleenthede te kan vasvang.

Dankie Craig vir jou hulp met die foto's. Ek is super opgewonde oor dit.
02/08/2022

Dankie Craig vir jou hulp met die foto's. Ek is super opgewonde oor dit.

Kgalagadi se pragtige diere.
25/07/2022

Kgalagadi se pragtige diere.

He looked at her the way she needed to be looked at. Like the whole world could crumble and he wouldn't blink - atticusE...
05/06/2022

He looked at her the way she needed to be looked at. Like the whole world could crumble and he wouldn't blink - atticus
Ek het elke oomblik geniet saam met Robyn en Wietzke.

Sutherland se mooie kerk.
30/04/2022

Sutherland se mooie kerk.

Dit was so lekker (en 'n nuwe uitdaging vir my) om die week bietjie by Worcester Eiendomme se personeel te gaan kuier en...
31/03/2022

Dit was so lekker (en 'n nuwe uitdaging vir my) om die week bietjie by Worcester Eiendomme se personeel te gaan kuier en die mooiste foto's van hulle elkeen te neem.

Daniel en Eileen trou in Oktober en hulle het bietjie kom kuier om die verlowing te vier. Hulle is 'n pragtige paartjie....
13/03/2022

Daniel en Eileen trou in Oktober en hulle het bietjie kom kuier om die verlowing te vier. Hulle is 'n pragtige paartjie. Mag julle liefde altyd blom.

Ek is baie lief vir die karoo, maar my hart was ongelooflik seer om te sien hoe droog dit steeds op plekke is.
04/01/2022

Ek is baie lief vir die karoo, maar my hart was ongelooflik seer om te sien hoe droog dit steeds op plekke is.

24/12/2021
Soms ontmoet jy mense en weet jy glad nie hoe kosbaar gaan hulle nog vir jou gaan word nie. Dit is hoe die Van Dyk gesin...
19/12/2021

Soms ontmoet jy mense en weet jy glad nie hoe kosbaar gaan hulle nog vir jou gaan word nie. Dit is hoe die Van Dyk gesin vir my is. Dankie Rudi, Natasha en Christo dat ek julle gesin kon afneem. Dit was vir my 'n groot eer.

Vandag het ek die voorreg gehad om Kayla en Hugo se matriekafskeid foto's te neem. Dit is altyd pret om hul voor die kam...
22/10/2021

Vandag het ek die voorreg gehad om Kayla en Hugo se matriekafskeid foto's te neem. Dit is altyd pret om hul voor die kamera te hê. Nie eers die reën kon hul entoesiasme keer nie. Julle is 'n stunning couple. ❤❤

Was 'n groot fees om die groep vriende se matriekafskeid pre-drink te kon afneem. Alle voorspoed vir nuwe hoofstuk.
22/10/2021

Was 'n groot fees om die groep vriende se matriekafskeid pre-drink te kon afneem. Alle voorspoed vir nuwe hoofstuk.

Address

Rawsonville

Telephone

+27722544100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jo-Mari le Roux fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jo-Mari le Roux fotografie:

Share

Category