06/08/2026
BLESSED! NUWE LYFIE IS OP PAD 🥳Hierdie shoot is so so soooo kosbaar 🙏🏻🤍🙌🏼 Nuwe lewe nuwe begin! Julle is nou 5 🥳🦋
Mag die swangerskap net die beste wees & mag jy elke oomblik geniet! Die lyfie is klaar so geliefd & so kosbaar. Ek is opgewonde saam met julle & sien uit om die paadjie saam julle te stap! Dankie vir die mooi mense wat julle is 🩵🤍🩷