Precious Silver Shoots

Precious Silver Shoots Dis my passie om jul kosbare oomblikke vas te vang deur my lens.

Dit was n geseende dag gewees nog n 1ste verjaarsdag wat ek deur my lens kon vasvang.Baie dankie vir die geleentheid wat...
05/01/2026

Dit was n geseende dag gewees
nog n 1ste verjaarsdag wat ek deur my lens kon vasvang.

Baie dankie vir die geleentheid wat jul vir my gegee het, vir al die lekker geselsies, lag en liefde.

Die kuier was lekker en tyd was net te min saam jul.

liefde
Precious Silver Shoots
Estelle

Lizel Botha
Jaco Botha
Caroline Meyer
Meisie Croucamp
Irene Hendrika Vd Berg
🤗

01/01/2026

Mag elk een n geseende nuwe jaar he, vol van Jesus se liefde

Happy 1 year anniversary.
30/11/2025

Happy 1 year anniversary.

Address

Randgate
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Telephone

+27822210388

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Precious Silver Shoots posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category