Natalie Coetzee Photography

Natalie Coetzee Photography Wedding & Lifestyle Photographer If a client books a session and does not show up, the client will be responsible for the full sessions payment!!

Natalie Coetzee Photography services & Policy -

When booking an appointment with N.D Co Photography, 50% Non refundable deposit is payable upon booking date. If a session is bookend and paid for, and the client wants to cancel, there will be no refund, instead a voucher will be issued for the total amount that needs to be used within a 3 month period. Natalie Coetzee Photography has automatically

permissions to to use your images on social networks for promotional reasons, accept for bo***ir sessions where the client has the right to ask for their images to be held private, unless permission is given to Natalie Coetzee Photography to use the images on social networks. When the final images are delivered (This does not include the Raw images) within +-15 working days (Weddings NOT included in this duration) , the images may not be cropped or over edited as the images is the property of Natalie Coetzee Photography If the images are edited or cropped it can be used for the client's personal use, and not on social media networks. Working hours are strictly for Monday to Saturday 8-5. Sundays is my family day and my services will be closed. Please take note that NO UNEDITED photos will be given, ONLY EDITED IMAGES will delivered. Vouchers is only valid for 3 months, if booking is not made within that time, the voucher will automatically expired. Black and white images cannot be re-Edited .

V O O R S M A K I EDaar is families wat jou herinner aan wat werklik belangrik is in die lewe – liefde, saamstaan en die...
15/06/2026

V O O R S M A K I E

Daar is families wat jou herinner aan wat werklik belangrik is in die lewe – liefde, saamstaan en die klein oomblikke wat groot herinneringe word. Hierdie pragtige gesin het my hart geraak en die sessie gevul met soveel warmte en vreugde.

Ons het saam gelag, grappies gemaak en die mooiste herinneringe vasgevang. Tussen al die spontane glimlagte en drukkies kon 'n mens die liefde sien wat hulle vir mekaar het. Dis 'n voorreg om sulke kosbare oomblikke te mag bewaar.

Mag Jesus elke dag die middelpunt van hierdie familie wees. Mag Hy hulle bande nog sterker maak, hulle huis vul met vrede, geduld en oorvloedige liefde. Mag Hy hulle lei deur elke seisoen van die lewe en hulle herinner dat, met Hom aan die stuur, hulle alles kan oorkom.

"Maar ek en my huis, ons sal die Here dien." – Josua 24:15

Dankie dat ek deel kon wees van julle verhaal. Mag julle altyd saam lag, saam bid, en saam die mooi in die lewe vier. 🤍

Jolandie Calitz

"Vier jaar van harde werk, opoffering, trane en deursettingsvermoë het jou tot hier gebring!!Vandag vier ons nie net 'n ...
15/06/2026

"Vier jaar van harde werk, opoffering, trane en deursettingsvermoë het jou tot hier gebring!!

Vandag vier ons nie net 'n kwalifikasie nie, maar die begin van 'n roeping. Onderwysers verander lewens, plant drome en maak 'n verskil wat vir geslagte voortleef. Mag jy elke kind wat jou pad kruis inspireer om in hulself te glo en hul volle potensiaal te bereik. Baie geluk, Liezl – jou toekoms is helder, en die wêreld het meer onderwysers soos jy nodig. ✨📚🎓"

"Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou die regte pad laat loop."
Spreuke 3:5–6

Liezl van Wyk
Harr & Makeup : Charisma Heunis

A Big Congratulations to Laerskool Modderfontein Primary 1st team for their win in the quater finals yesterday 💪What a g...
11/06/2026

A Big Congratulations to Laerskool Modderfontein Primary 1st team for their win in the quater finals yesterday 💪

What a game!!!

Modderfontein 14-10 Millennium

Your team and Coach can be proud!

V O O R S M A K I E Hoe rooier hoe mooier ❤️EK Moes net Solank n Paar fotos deel 😁😁 Pragtige Hailey pop het nie op haar ...
05/06/2026

V O O R S M A K I E

Hoe rooier hoe mooier ❤️

EK Moes net Solank n Paar fotos deel 😁😁

Pragtige Hailey pop het nie op haar laat wag nie, sy het omtrent haar koek vermorsel en elke liewe happie geniet!!!

Jy was n absolute fees gewees mooiste prinsessie.

Studio Worthit
Cheri Taylor

3️⃣0️⃣ Lyk ongelooflik goed op jou Dellie!!!!Jou skoonheid wat jy uitstraal is beeldskoon, dit was n sessie vir die boek...
05/06/2026

3️⃣0️⃣ Lyk ongelooflik goed op jou Dellie!!!!

Jou skoonheid wat jy uitstraal is beeldskoon, dit was n sessie vir die boeke gewees, ek geniet jou altyd so Baie!!!

Mag hierdie jaar vir jou geluk, liefde, sukses en gesondheid bring, want jy verdien niks minder nie!!!

Hare : Cassandra Christie Bodington
Make-Up : Veruné Make-up artist

Adelle Grobbelaar

S N E A K - P R E V I E W 🖤Oooooohhhhhh, ek KAN NIE wag om die res van hierdie STUNNING sessie te deel nie!!!!Adellie, j...
03/06/2026

S N E A K - P R E V I E W 🖤

Oooooohhhhhh, ek KAN NIE wag om die res van hierdie STUNNING sessie te deel nie!!!!
Adellie, jy is absolutely BEELDSKOON!!

Hare : Cassandra Christie Bodington
Make-Up : Veruné Make-up artist

Adelle Grobbelaar

02/06/2026

Dear All loving clients 💕

I've had back to back shoots this past week, and therefore will need the editing duration that was set for editing time. Kindly please be patient with me 🙏 all images will be delivered withing the time period given for editing duration. I always try my best to deliver earlier, but will need that duration to not rush anyone's images xx

Thank you for understanding 🙏💕

V O O R S M A K I E Ooohhh, het ek nie hierdie sessie geniet nie!!!! Dit was absoluut n fees saam met julle gewees, sulk...
02/06/2026

V O O R S M A K I E

Ooohhh, het ek nie hierdie sessie geniet nie!!!! Dit was absoluut n fees saam met julle gewees, sulke wonderlike mense, en daai Klein mannetjie van julle was net n plesier gewees!!

Dankie Dat julle van so ver gekom het om voor my lens te Kom sit om julle gesinnetjie se liefde vir mekaar te Kan vasvang 💕🙏

Die Klein handsome mannetjie het gister n volle vingertjie vol geword 🙏Geluk met jou verjaarsdag Klein bulletjie!!Mamma ...
01/06/2026

Die Klein handsome mannetjie het gister n volle vingertjie vol geword 🙏

Geluk met jou verjaarsdag Klein bulletjie!!

Mamma en pappa het jou so bitter Baie lief!!!

Well done Rappies!!!!24-5Rappies 0/9a VS Modderfontein 0/9aRappies vir die wen 💪Laerskool Rapportryer
29/05/2026

Well done Rappies!!!!

24-5

Rappies 0/9a VS Modderfontein 0/9a

Rappies vir die wen 💪

Laerskool Rapportryer

Address

Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27724068357

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Natalie Coetzee Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category