Es Art

Es Art Ek skilder vanaf 2016, nou op aftree ouderdom weer die kwas opgeneem en ernstig begin skilder.

Hierdie was n heerlike  uitdaging. Olie verf op canvas 50 x 60cm. As dit by jou decor pas, dit is te koop.
17/04/2026

Hierdie was n heerlike uitdaging. Olie verf op canvas 50 x 60cm. As dit by jou decor pas, dit is te koop.

Gedeelte van proteas tans op my esel.Sal binnekort volledige skildery  wys.
11/04/2026

Gedeelte van proteas tans op my esel.
Sal binnekort volledige skildery wys.

SOLD!!!!
11/04/2026

SOLD!!!!

A3 Oil on Canvas Available. WhatsApp for Details
05/04/2026

A3 Oil on Canvas Available. WhatsApp for Details

A4 olie op canvas.
05/04/2026

A4 olie op canvas.

14/09/2019

Baie geluk, RIEBEECKRAND met julle puik musical. Dankie dat ek dit mag video!!

10/06/2019

Middel van die jaar…… Dis tyd om julle datums te verseker vir die video van julle skoolkonserte. Dankie aan die skole wat reeds datums geboek het.

Oeeeee! Kersvader is oppad!
30/11/2017

Oeeeee! Kersvader is oppad!

25/11/2017

Dvd opname by Tiny Tods Westonaria.

21/11/2017

Ek is vandag oneindig dankbaar, teenoor al die skole, kleuterskole wat toegelaat het dat ek hulle konserte, revue's ens kon video. BAIE BAIE DANKIE aan elkeen van julle.

Address

Randfontein
1764

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Es Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share