Ritzie

Ritzie Lifestyle photographer, specializing in family images and events. Creative capturing with attention Let me sweep you off your feet!

Sit back, relax and allow my team and I to create, decorate, capture - YOUR party, event....a memorable day!

DID YOU KNOW?
06/12/2022

DID YOU KNOW?

See famous photography milestone pictures (such as the first photo, the first color photo, and the first photo of movement) in this photo gallery from National Geographic.

02/11/2022
Working hard on website updates.  Will let you know as soon as it's ready
19/07/2022

Working hard on website updates. Will let you know as soon as it's ready

WEN! WEN!! WEN!!!GRATIS - MAHALA - FREE - VERNIET'n Familie Fotosessie in Bloem (max 10 persone) en 15-20 foto's via Dro...
23/04/2021

WEN! WEN!! WEN!!!

GRATIS - MAHALA - FREE - VERNIET

'n Familie Fotosessie in Bloem (max 10 persone) en 15-20 foto's via Dropbox vir jou met opsies vir canvas, blockmounts, geraamde mooi-mooi's en meer wat bestel kan word.

*foto's sal gebruik word vir bemarking.

HOE WEN JY?

- 'LIKE' ons blad
- 'LIKE" en 'SHARE' hierdie post
- 'TAG' 7 (want dis my lucky nommer ❤️) van jou vriende/familielede

Die 1000ste persoon wat Ritzie 'LIKE'...is die WENNER!!

Hierdie was 'n heerlike herfsdag vol lag en nuwe bande.  Pieter, Corli en Zanté - dankie aan elkeen van julle ❤ Jul is A...
17/03/2021

Hierdie was 'n heerlike herfsdag vol lag en nuwe bande. Pieter, Corli en Zanté - dankie aan elkeen van julle ❤ Jul is AMAZING mense en ek is blessed om jul te mag ken.
..'till next time ###

Lekker terugvoer van kliente gee mens daardie oemf oemf oemf gevoel om NOOIT op te hou kliek nie!  Memories...are made o...
10/03/2021

Lekker terugvoer van kliente gee mens daardie oemf oemf oemf gevoel om NOOIT op te hou kliek nie! Memories...are made of this 💞

Swangerskap Kiekies met Neil & Mari.  Dit was 'n heerlike agtermiddag in die geselskap van hierdie twee, amper drie...me...
10/03/2021

Swangerskap Kiekies met Neil & Mari.

Dit was 'n heerlike agtermiddag in die geselskap van hierdie twee, amper drie...mense. Klein MJ gaan 'n bederfde klein seuntjie wees en met baie liefde grootgemaak word...

Address

Randburg
2195

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:00
Saturday 08:00 - 01:00

Telephone

+27829901117

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ritzie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ritzie:

Share

Category