22/04/2025
qLA VE IT !
MEDIA VRYSTELLING: LIVE KUNSVEILING BY CAFE BARCELONA
Kom beleef ’n aand van kuns, kultuur en gemeenskap! Ons nooi jou uit na ’n eksklusiewe live kunsveiling by die ikoniese Café Barcelona, waar jy die kans kry om oorspronklike werke van die legendariese Jan Blohm én talentvolle kunstenaars van die ARISE Restoration Centre in die hande te kry.
Datum: 30 April 2025
Tyd: 18h00
Plek: Café Barcelona, Pretoria
Ondersteun herstel deur kreatiwiteit – elke kunswerk vertel ’n storie van hoop.
Moenie dit misloop nie!
’nDoel