31/01/2017
Mirage Photography /Eks Van Die Ooste Facebook App Competition.
Die doel van Eks Van Die Ooste App (EVDO) is om fantastiese Specials / Deals en Pryse vir die lede van ons groep te he, Ons is is altyd op soek na besighede wat Specials,Deals en Pryse ekslusief vir ons lede kan en wil gee. Hier is ons eerste Gratis Kompetisie. Iemand gaan teen hierdie Sondag sit met 'n R1,000 Family Photo Shoot. Is dit dalk jy? Onthou net so 2000 mense gaan hierdie post lees en baie minder gaan iets daaromtrent doen, jou kanse lyk goed.... - Admin
EVDO / Mirage Photography Competition
WHAT CAN I WIN?
A family photo shoot is up for grabs. Value of R1,000.
You get at least 50 photos, on a DVD, edited professionally.
WHAT TO DO?
Using our own free EVDO APP on your smart phone you must go and find Mirage Photography. Once found on EVDO you must CHECK-IN. Enter a comment if you like, that may just improve your chances to win. Hit Send. That’s it!
Terms & Conditions
If you select a venue any venue fees are for your account
The venue must be in Pretoria
No printing is included
You must use the Prize before 31 March 2017
Competition closes midnight Sunday 5 February 2017.
EVDO / Mirage Kompetisie
Wat kan jy wen?
‘n FAMILIE FOTOSESSIE kan joune wees. Waarde R1,000.
Jy kry ten minste 50 fotos, op ‘n DVD, professioneel geredigeer.
Wat Moet Jy Doen
Gebruik ons eie gratis EVDO TOEP op jou slimfoon, soek en vind Mirage Photography. As jy hulle vind op EVDO moet jy “CHECK-IN”. Lewer ‘n “comment” op die TOEP by hulle, dit verbeter jou kanse om te wen. Druk “Send”. Dit is dit!
Terme & Kondisies
As jy ‘n plek kies is enige fooie wat die plek hef vir jou rekening
Die plek wat jy kies vir jou sessie moet in Pretoria wees
Geen drukwerk is ingesluit nie
Jy moet jou prys gebruik voor 31 Maart 2017
Kompetisie sluit middernag Sondag, 5 Februarie 2017.