Carladupreez

Call Contact the business

Carladupreez Breek weg van nagte wakker lê en worry oor hoe jy alles gaan betaal.

Jou Nuwe Toekoms Begin hier met ekstra inkomste van wat niemand van jou kan wegvat nie.

01/11/2026

Ek probeer werk. Charlotte het ander planne. 😂🐾

Die bal lê reg. Sy lê reg. Dis net hierdie mens by die laptop wat nie haar prioriteite agtermekaar het nie!

Een van my gunstelingdele van van die huis af werk? My viervoetkind is naby. Al verstaan sy nie hoekom die laptop soms meer aandag as haar bal kry nie. 🤎

Wie het ook ’n kollega met vier pote wat gereeld jou werk onderbreek? Vertel my wat joune doen! 😂

01/11/2026

“Ek kort net ’n bietjie meer geld.”

Meer vir die kruideniersware. Meer vir petrol. Genoeg dat een onverwagte rekening nie die hele maand se somme omvergooi nie.

Jy probeer uitwerk waar jy nog kan sny, maar daar is goed wat eenvoudig betaal móét word. En môre begin dieselfde bekommernis weer.

Ek ken daardie vasgevangde gevoel.

Ná ek op 42 sonder ’n pakket retrenched is, moes ek my lewe van vooraf begin. Ek moes gaan kyk wat ek anders kon doen om weer ’n inkomste te bou.

Vandag wys ek jou waar ek begin het en help ek jou om te verstaan hoe jy self jou eie ekstra aanlyn inkomste kan begin.

WhatsApp jou naam + PDF na 072 389 6122. Ek stuur vir jou die inligting en my gratis gids. (Wifi call ingesluit om jou vrae te beantwoord.)

Met Sy Genade. My Storie. Jou Nuwe Toekoms.

01/11/2026

Het jy ook al ’n hele gesprek in jou kop geoefen… en toe op die ou end net geglimlag? 🙈😂

Welkom. Jy is tussen jou mense.

Ek noem myself nie verniet die Queen van Introverte nie. Om jouself daar buite te sit, nuwe mense te ontmoet of eerste ’n gesprek te begin, kan baie meer moed vra as wat ander besef.

Party mense sien net iemand wat stil is. Hulle sien nie hoeveel daar agter daardie stilte aangaan nie.

As jy jouself hierin herken, wil ek hê jy moet weet: jy stap nie daardie pad alleen nie. 🤎🐾

Kom vertel my in die comments: watter situasie laat jou introvertkant behoorlik uitkom?

En wees eerlik… is jóú kroon dalk groter as myne? 👑😂

31/10/2026

Leny staan in die winkel toe haar foon ping met ’n onverwagte sale. Cherine deel weer ’n sale terwyl sy op die pad was.

Ma**ca vertel van haar Sondagaand in die kombuis, en Peppie kyk met dankbaarheid terug op haar vordering oor twee en ’n half maande.

Lees hulle eie woorde. Agter elke kennisgewing is iemand wat aan ’n besigheid bou, met ’n eie rede waarom daardie ekstra inkomste saak maak.

Hulle ervarings, tydlyne en resultate verskil. Wat sou ekstra aanlyn inkomste vir jou en jou familie beteken?

Kom kyk hoe dit werk en wat jy self kan begin doen.

WhatsApp jou naam + EKSTRA na 072 389 6122. Ek stuur vir jou die inligting en my gratis gids. ’n Gratis wifi call is ingesluit om jou vrae te beantwoord.

31/10/2026

Wat as jy by jou ma kon gaan kuier sonder dat jou werk by die huis hoef agter te bly?

Jou webwerf bly aanlyn. Jou foon of rekenaar gaan saam. Met betroubare internet kan jy inhoud plaas, navrae antwoord en met belangstellendes opvolg.

Jy kan jou werk rondom jou verantwoordelikhede beplan — by die huis, by familie of wanneer jy weg is.

Dit is deel van wat my aangetrek het om iets van my eie te bou: om weer vir dié vir wie ek lief is, daar te kan wees.

Die program sluit ’n webwerf, ’n klaar opgestelde stelsel en opleiding in. Jy leer hoe om dit te gebruik en jou eie aanlyn besigheid te bemark.

Wil jy sien hoe dit by jóú lewe kan inpas?

WhatsApp jou naam + AANLYN na 072 389 6122. Ek stuur vir jou die inligting en my gratis gids. ’n Gratis wifi call is ingesluit.

31/10/2026

“Wat gaan dit my kos — en waarvoor betaal ek?”

Wanneer jy iets nuuts oorweeg, wil jy weet wat jy kry, hoe die besigheid werk en watter koste jy moet beplan.

In hierdie video deel Jenilee haar ervaring en gesels sy oor die besigheidsmodel, koste en program.

Kyk na haar terugvoer. Skryf jou vrae neer: Wat is die aanvangskoste? Wat sluit die opleiding in? Hoe werk die webwerf? En wat moet jy self doen om verkope te maak?

Jy mag duidelike antwoorde verwag voordat jy besluit.

WhatsApp jou naam + EKSTRA na 072 389 6122. Ek stuur vir jou my gratis gids en die inligting. ’n Gratis wifi call is ingesluit sodat ons jou vrae kan bespreek.

With Gedagte van die dag met pastoor Des – I just got recognised as one of their top fans! 🎉
31/10/2026

With Gedagte van die dag met pastoor Des – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

31/10/2026

Hulle sê: “Ek weet nie hoe jy alles regkry nie.”

Jy glimlag. Want hoe verduidelik jy dat jy dit regkry, maar dat dit jou leegmaak?

Die werk is klaar. Die huis gaan aan. Almal het wat hulle nodig het.

Maar jy lê wakker en tel betalings. Jy raak kortaf oor iets kleins omdat daar eenvoudig niks meer van jou oor is nie. Dan voel jy nog skuldig daaroor ook.

Mense sien dat jy aanhou. Hulle sien nie altyd wat dit jou kos nie.

Ek ken daardie moegheid. Daar het ’n punt gekom waar ek moes sê: “Ek kan nie meer so aangaan nie.”

Ek het begin kyk wat ek anders kon doen vir ekstra inkomste. Nou help ek jou dat jy dit self ook kan doen.

WhatsApp jou naam + EKSTRA INKOMSTE na 072 389 6122. Ek stuur vir jou my gratis Blueprint met die inligting. ’n Gratis wifi call is ingesluit om jou vrae te beantwoord.

Met Sy Genade. My Storie. Jou Nuwe Toekoms.

Wat as jy nie meer het nie?Jou werk kan more beeindig word. Jou rekeninge gaan nie weggaan nie.Die huur moet steeds beta...
31/10/2026

Wat as jy nie meer het nie?

Jou werk kan more beeindig word. Jou rekeninge gaan nie weggaan nie.

Die huur moet steeds betaal word. Daar moet steeds kos wees. En die mense wat op jou staatmaak, het jou steeds nodig.

Dalk sit jy alreeds sonder werk...

Ek was op 42 sonder ’n pakket retrenched. My hele lewe was onder my uitgeruk, en ek moes ’n nuwe rigting vind terwyl ek reeds onder druk was om te oorleef.

Daarom deel ek vandag waar ek na 'n lang gesoek en gesukkel begin het, en help jou om te kyk na moontlikhede vóór jy dalk dringend ’n ander inkomste nodig het.

Kry 7 dae gratis toegang om ’n ander manier te leer ken. Kom kyk wat dit behels om aan jou eie ekstra aanlyn inkomste te begin bou voor dit te laat is.

WhatsApp jou naam + INKOMSTE na 072 389 6122 en ek stuur vir jou al die inligting met my gratis Blueprint. Ek sluit ook 'n wifi call in om al jou vrae te beantwoord.

Met Sy Genade. My Storie. Jou Nuwe Toekoms. (Carla du Preez Legacy)

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Rosaline Newman, Deidre Grobbelaar, Christo Cj Skrotz
30/10/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Rosaline Newman, Deidre Grobbelaar, Christo Cj Skrotz

Address

Pretoria

Telephone

0827134186

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carladupreez posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Carladupreez:

Shortcuts

Share