12/11/2023
Bianca Botes & Jean Botes
Julle twee wa begin ek vandag om vir julle te beskryf hoe bly ek is dat julle getrou het!!!!!
Ek d**k nie daar is n meer powerful couple as julle nie,julle is deur goeie tye slegte tye swaar tye beter tye en steeds is julle daar vir mekaar,jean ek het trane in my oe gekry van die woorde wat jy vir my beste vriendin vandag gese het(ek weet ek magi n traan gepik het nie na ek koni help nie)My vriendin het onbeskryflik mooi gelyk en dit was regtig iets besonders om te sien hoe julle twee na mekaar kyk en hoe lief julle mekaar het,julle is onbeskryflik saam
Jean jys n man duisend vir Bianca en ek glo en vetrou jy sal ha soos goud oppas,Bianca my maat jys moeilik en stresvol🫣😁 maar jys n vrou duisend en ek weet dat jou droom waar geword het vandag en dis om uiteindelik met Jean te kon trou!!!!
My maaitjie jys nou n Botes!!!!
Baie Geluk Bianca en Jean met julle troudag mag daar nog jare en jare se geluk,liefde en omgee vir mekaar voorle!!!! Julle twee is awesome en pas perfek bymekaar!!!❤️ By the way ek sal julle kom spook as julle lelik is ooit met meka🤣🤣🫣just kidding lief julle hoor😁