Click Kliek Photography

Click Kliek Photography Capture the first breath to the sweetest cuddles, a journey of love and wonder! Birth and Newborn Photographer - SABPA Registered

27/03/2026
As jy weet van ‘n baba asb laatweet my. Ek kan jou belowe jy gaan die mooiste foto’s kry🍃🤍
20/03/2026

As jy weet van ‘n baba asb laatweet my. Ek kan jou belowe jy gaan die mooiste foto’s kry🍃🤍

Almal het die "Milk bath" geniet 😉🧢🐶📸🌸                 🙏
01/03/2026

Almal het die "Milk bath" geniet 😉🧢🐶

📸🌸

🙏

Wanneer ons begin speel kan ons nie stop nie. Kosbare oomblik vasgevang deur my lens. 🍇🍉📸🌸                   🙏
27/02/2026

Wanneer ons begin speel kan ons nie stop nie.
Kosbare oomblik vasgevang deur my lens. 🍇🍉

📸🌸


🙏

KYK! Ek het die coolste ouboet 🧢Kosbare oomblikke, vasgevang deur my lens. 🐥📸🌸                🙏
26/02/2026

KYK! Ek het die coolste ouboet 🧢
Kosbare oomblikke, vasgevang deur my lens. 🐥

📸🌸

🙏

Liefste Luhan,Eendjies en pure baba geluk in elke raam.Dankie vir nog ’n kosbare mylpaal vasgevang deur my lens. 🐥📸🌸    ...
25/02/2026

Liefste Luhan,
Eendjies en pure baba geluk in elke raam.
Dankie vir nog ’n kosbare mylpaal vasgevang deur my lens. 🐥

📸🌸



🙏

In-Home or Studio Newborn Photography📸Treasure the first, priceless moments for a lifetime 💕Accepting bookings based on ...
12/10/2025

In-Home or Studio Newborn Photography
📸Treasure the first, priceless moments for a lifetime 💕
Accepting bookings based on your baby’s due date.
Lanie – 072 539 1125
📍Pretoria | Johannesburg | Witbank | Middelburg

Opgewonde om jou te ontmoed Liefste Azaria 📸💕 “God has helped” 🙏🏻
04/10/2025

Opgewonde om jou te ontmoed Liefste Azaria 📸💕 “God has helped” 🙏🏻

Hoekom 'n geboorte fotograaf?Want hierdie oomblikke gebeur een keer, maar die herinneringe hou vir ewig.Ek kan nie wag o...
03/10/2025

Hoekom 'n geboorte fotograaf?
Want hierdie oomblikke gebeur een keer, maar die herinneringe hou vir ewig.

Ek kan nie wag om hierdie eenmalige oomblikke vir jou vas te vang nie 📸

Ek is 'n geregistreerde lid van die Suid-Afrikaanse Geboortefotografievereniging. Besprekings gebaseer op jou baba se verwagte geboortedatum.

Kontak Lanie – 072 539 1125
📍Pretoria | Johannesburg | Witbank | Middelburg

Address

Pretoria East
Pretoria
0181

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Click Kliek Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category