26/03/2024
4 Eva Young Band se nuutste musiekvideo "Tiekiedraai" is nou beskikbaar op youtube!
Gaan loer gerus na hierdie na talentvolle groep kinders wat hulle drome dag vir dag aanpak.
Baie dankie dat julle ons die geleentheid gegee het om saam met julle te kon werk. Julle persoonlikhede en energie is iets wat hierdie land aan die brand slaan!
Kom Suid Afrika!! Tiekiedraai saam die 4 Eva Young Band!!Sit hom op jou gunsteling "Playlist"....Follow 4 Eva Young op Social Media: Facebook - / 4-eva-you...