Milestone Matters Photography

Milestone Matters Photography Watching a child reach new milestones is one of the most exciting things.

🚨moenie vergeet van ons kersfess sessies saam die diere nie!!🚨
03/09/2026

🚨moenie vergeet van ons kersfess sessies saam die diere nie!!🚨

💐🪻LENTE WAS NOG NOOIT SO OULIK NIE🪻💐 Met blommetjies, ’n oulike hasie en die mooiste klein glimlaggie
01/09/2026

💐🪻LENTE WAS NOG NOOIT SO OULIK NIE🪻💐

Met blommetjies, ’n oulike hasie en die mooiste klein glimlaggie

01/09/2026

🎉 ONS HET ’N WENNER! 🎉

Baie geluk aan Judelle Judelle Prinsloo

Jy is die gelukkige wenner van ons 4 000 Followers Giveaway en wen ’n gratis fotosessie saam met ons nuwe baba-bokkie, Sally! 🐐📸

Ons kan nie wag om vir Sally mooi op te dress met al die oulike goedjies en hierdie spesiale shoot te doen nie! 🎀🌸

Judelle, stuur asseblief vir ons ’n boodskap 063 663 9573 om jou sessie te bespreek. 💌🤍

Hier’s op die volgende 4 000! 🥂✨

🦆📸 SNAP, CRACKLE & POP IS GEREED COMMENT hieronder wie sien ons 3 klein chaos-makers hierdie week in die studio! 🦆👀🦆
30/08/2026

🦆📸 SNAP, CRACKLE & POP IS GEREED

COMMENT hieronder wie sien ons 3 klein chaos-makers hierdie week in die studio! 🦆👀🦆

😍Net twee klein nuwelinge wat die show kom steel🚨
27/08/2026

😍Net twee klein nuwelinge wat die show kom steel🚨

🦆💛 STOP SCROLLING… DIE EENDJIES HET ’N FOTOSHOOT! 🐥📸Ja… jy lees reg! 😍 Ons BABY DUCK STUDIO SESSIONS is hier, en ons 3 k...
24/08/2026

🦆💛 STOP SCROLLING… DIE EENDJIES HET ’N FOTOSHOOT! 🐥📸

Ja… jy lees reg! 😍 Ons BABY DUCK STUDIO SESSIONS is hier, en ons 3 klein geel modelletjies, Snap, Crackle & Pop 🐥🐥🐥 is gereed om saam met jou kleinding die oulikste foto’s ooit te maak!

WEEKDAYS ONLY! 📅✨
En net tot en met 4 SEPTEMBER! 🚨

⏰30 MINUTE STUDIO SESSION
📸 35 FOTO’S
🐥🐥🐥MAKSIMUM 3 KINDERS
💛 SLEGS R550!
📍 Milestone Matters Photography | Pretoria North

📩 Bespreek jou sessie en kom ontmoet vir Snap, Crackle & Pop! 🐥🐥🐥
☎️063 663 9573

🌊 ’n Klein stukkie van hulle eie paradys… 🌊Dit was só lekker om my Oom en Tannie voor die kamera te hê in hulle eie para...
20/08/2026

🌊 ’n Klein stukkie van hulle eie paradys… 🌊

Dit was só lekker om my Oom en Tannie voor die kamera te hê in hulle eie paradys, met die see onder hulle voete en soveel lag en geluk wat sommer vanself uit hulle straal.

Ek dink dis juis die mooiste deel van fotografie… om nie net ’n mooi foto vas te vang nie, maar om ’n gevoel vas te vang. ’n Oomblik waarna jy later kan terugkyk en weer presies kan onthou hoe gelukkig julle daardie dag was.

🤍 NEWBORN MODEL CALL! 🤍Het jy ’n piepklein nuweling wat perfek sal wees vir ’n newborn-sessie? Ons is op soek na een pas...
19/08/2026

🤍 NEWBORN MODEL CALL! 🤍

Het jy ’n piepklein nuweling wat perfek sal wees vir ’n newborn-sessie?

Ons is op soek na een pasgebore modeltjie vir ’n spesiale newborn-sessie!

📅 Woensdag, 26 Augustus
⏰ 13:00
❗️Baba moet op die dag van die sessie 7 dae of jonger wees.

🎁 Wat kry julle?
Julle ontvang 25 pragtig geredigeerde foto’s

📲 HOE OM IN TE SKRYF:

Stuur ’n duidelike foto van jou baba via WhatsApp na:

📞 063 663 9573

Sluit asseblief baba se naam, ouderdom en geboortedatum in.

🎉🐐 4 000 FOLLOWERS GIVEAWAY! 🐐🎉Ons nuwe baba-bokkie Sally kom einde Augustus by ons aan… En wat is ’n beter manier om di...
14/08/2026

🎉🐐 4 000 FOLLOWERS GIVEAWAY! 🐐🎉

Ons nuwe baba-bokkie Sally kom einde Augustus by ons aan… En wat is ’n beter manier om dit te vier as met ’n GROOT GIVEAWAY?! 😍

🚨MOET AAN AL 3 VEREISTES VOLDOEN🚨

HOE OM IN TE SKRYF:
1️⃣ Follow ons blad Milestone Matters Photography
2️⃣ Follow Amandel se blad – die wonderlike tuiste van ons diertjies
3️⃣ Tag 5 mense in die kommentaar hieronder 👇

📸 Wat jy wen:
✨ 45 minute fotosessie
✨ 35 pragtige edited foto's
✨ Jy kan selfs vir Sally opdress vir die sessie! 🎀🐐

🎡 Die wenner word deur ’n random wheel spinner gekies, want so het almal ’n regverdige kans!

📍 Plot Amandel 355 Kameeldrift-Wes

📅 Wenner word 30 Augustus aangekondig!

Baie dankie aan elkeen van julle wat ons tot by 4 000 FOLLOWERS gehelp het! 🤍
Nou is dit tyd om iets spesiaals terug te gee… en glo my, Sally is een baba-bokkie wat jy nie wil misloop nie! 🐐😍

LIKE • TAG • SHARE • GOOD LUCK!

🌸 🦆LENTE SESSIES IS OOP🦆🌸🦆💦 En hierdie keer is ons eendtjies deel van die pret! Laat jou kleinding in die pastel swembad...
13/08/2026

🌸 🦆LENTE SESSIES IS OOP🦆🌸

🦆💦 En hierdie keer is ons eendtjies deel van die pret!

Laat jou kleinding in die pastel swembadtjie spat en speel, terwyl ons die mooiste lente-herinneringe vasvang. 📸🌷

📅 5 & 6 SEPTEMBER
• 30 minute sessie – R450
• 25 foto’s
🩱 Jou kleinding kan met swemklere kom

👨‍👩‍👧 Gesinsfoto’s ook?
Voeg 15 minute by vir slegs R250 ekstra en kry 25 gesinsfoto’s in sagte pastel kleure. 🌸

⚠️ PLEKKE IS BEPERK!
Stuur vir my ’n boodskap om julle plekkie te bespreek. 💕

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Milestone Matters Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Milestone Matters Photography:

Shortcuts

Share

Category