Studio295

Directions Contact the business

Studio295 Professional Photographer -Specializing in- CHILDREN & FAMILY PHOTOGRAPHY
*Pregnancy, Newborn, Children, Christening, Baby & Kids Parties, Family, Studio

16/10/2026
En natuurlik… nóg ’n paar van my pragtige matriekdogter. 🤍✨Ons het Kaylie se matriekafskeid-foto’s oor twee dae geneem, ...
26/09/2026

En natuurlik… nóg ’n paar van my pragtige matriekdogter. 🤍✨

Ons het Kaylie se matriekafskeid-foto’s oor twee dae geneem, en ek is só dankbaar dat ons nie hierdie spesiale tyd gejaag het nie. Elke foto is vir my ’n klein stukkie van ’n baie groot herinnering. 📸

Kaylie, jy het net gestraal! 🥹🤍
Wat ’n voorreg om nie net jou mamma te wees nie, maar ook die een agter die kamera wat hierdie besonderse hoofstuk vir jou kon vasvang.

Matriek 2026 ✨

Shaun Antony Wingrove
Kay Kay

My pragtige Kaylie 🤍✨Wat ’n ongelooflike voorreg en blessing om jou Matriekafskeid-foto’s self te kon neem. 📸🥹 Jy was ab...
26/09/2026

My pragtige Kaylie 🤍✨

Wat ’n ongelooflike voorreg en blessing om jou Matriekafskeid-foto’s self te kon neem. 📸🥹 Jy was absoluut beeldskoon!

Ek en Pappa is só ongelooflik trots op die jong vrou wat jy geword het. Mag hierdie nuwe hoofstuk net soveel mooi dinge vir jou inhou soos wat jy in ons lewens bring.

Ons is oneindig lief vir jou. 🤍
Matriek 2026 🎓✨

Shaun Antony Wingrove
Kay Kay

Address

203 K**k Street
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Studio295 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Studio295:

Shortcuts

Share

Category