Matia van der Westhuizen Photography

Matia van der Westhuizen Photography I love capturing memories to last forever. This is my love and my passion! For any enquiries or to m

03/04/2022
“If you ever get a second chance in life for something, you’ve got to go all the way.” — Lance ArmstrongWat 'n voorreg o...
22/11/2021

“If you ever get a second chance in life for something, you’ve got to go all the way.” — Lance Armstrong

Wat 'n voorreg om die stunning vriende se troue te kon afneem! Lida en Jaco, julle het pragtig gelyk!

Rok: Jacqueline's Bridal Couture
Hare: Monique Prinsloo
Make-up: Blush Makeup by Santjie
Venue: Reebokrust
Dekor: Swartskaap Events by Mariska Swart

Magdel en Heinz by KHS se Matriekafskeid. Dit was so lekker om julle foto's te kon neem en julle het pragtig gelyk!Julle...
19/10/2021

Magdel en Heinz by KHS se Matriekafskeid. Dit was so lekker om julle foto's te kon neem en julle het pragtig gelyk!

Julle twins is super spesiaal!

Make-up: Deo Juvante
Hare: Hair by Riana
Rok: Dressed by Lillie
Venue: Thaba Tshwene Game Lodge

Dit was 'n voorreg om julle af te neem vir KHS se Matriekafskeid! Julle lag was so aansteeklik! Make-up: Deo Juvante Har...
17/10/2021

Dit was 'n voorreg om julle af te neem vir KHS se Matriekafskeid! Julle lag was so aansteeklik!

Make-up: Deo Juvante
Hare: Hair by Riana
Rok: Dressed by Lillie
Venue: Thaba Tshwene Game Lodge

Die pragtige paartjie het by KHS-Matriekafskeid gehad. Divan en Carla julle het pragtig gelyk!Rok: Werner Dey Make-up: G...
04/10/2021

Die pragtige paartjie het by KHS-Matriekafskeid gehad. Divan en Carla julle het pragtig gelyk!

Rok: Werner Dey
Make-up: Glamour Girl Make Up Artistry
Hare: Christoné
Kar: Arnold Motors

“Elegance is when the inside is as beautiful as the outside.”— Coco Chanel
24/11/2020

“Elegance is when the inside is as beautiful as the outside.”
— Coco Chanel

Was 'n voorreg om hierdie ongelooflike mens af te neem!
21/11/2020

Was 'n voorreg om hierdie ongelooflike mens af te neem!

Was 'n voorreg om hierdie familie  af te neem, voor van hulle Nederland toe verhuis. So vir oulaas saam op SA bodem. Ste...
18/11/2019

Was 'n voorreg om hierdie familie af te neem, voor van hulle Nederland toe verhuis. So vir oulaas saam op SA bodem. Sterkte vir alles Tarika en Reuben! Die Nederlanders word beslis twee stunning mense ryker!

  na hierdie STUNNING mens se Matriekafskeid 2018.  ek is nogsteeds verlief op jou rok! Jy het asemrowend gelyk!
14/11/2019

na hierdie STUNNING mens se Matriekafskeid 2018. ek is nogsteeds verlief op jou rok! Jy het asemrowend gelyk!

Sneak peek... Joleen & Henro Matriekafskeid 2018
01/10/2018

Sneak peek... Joleen & Henro Matriekafskeid 2018

Dit was 'n voorreg om hierdie stunning mense te kon afneem!Liza-Ri, Kieran, Jamie, Dian, Koketso, Seth, Luann, Steph-Mar...
16/08/2018

Dit was 'n voorreg om hierdie stunning mense te kon afneem!

Liza-Ri, Kieran, Jamie, Dian, Koketso, Seth, Luann, Steph-Marie, Micaela, Ryan, Mia, Stefan, Kesia, Jan-Carel, Paige, Pieter, Kayla, Kabelo, Meghan en Keagan julle is ongelooflike spesiale mense!

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matia van der Westhuizen Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Matia van der Westhuizen Photography:

Share

Category