El Shaddai Photography

El Shaddai Photography Professionele fotograaf wat spesialiseer in trou- en kinderfotografie

Monja beplan hierdie fotosessie al lank.  Toe ons sien hoe mooi die hersblare by Anderland is moes ons 'n datum vasmaak....
20/05/2021

Monja beplan hierdie fotosessie al lank. Toe ons sien hoe mooi die hersblare by Anderland is moes ons 'n datum vasmaak. Dankie julle - dit was heerlik om julle pragtige gesin te kon afneem.

Baie lag en liefde ###
15/05/2021

Baie lag en liefde ###

Pragtige hersblare en 'n mooi paartjie 🤍
15/05/2021

Pragtige hersblare en 'n mooi paartjie 🤍

Mooie Miné.Die beste plek om te wees...veilig in Pappa se arms ❤️
15/05/2021

Mooie Miné.
Die beste plek om te wees...veilig in Pappa se arms ❤️

Hierdie kosbare gesin was vandag voor my lens x
15/05/2021

Hierdie kosbare gesin was vandag voor my lens x

Dis vir my só lekker om te sien hoe Haigen in ‘n pragtige seuntjie met baie selfvertroue ontwikkel. Ons jaarlikse foto s...
14/03/2021

Dis vir my só lekker om te sien hoe Haigen in ‘n pragtige seuntjie met baie selfvertroue ontwikkel. Ons jaarlikse foto sessies is vir my heerlik! Altyd lekker om julle af te neem⭐️

Nadia dreig nou al vir ‘n paar jaar om foto’s te neem. Ek is só bly ons het uiteindelik. Julle is pragtig! Dit was lekke...
03/03/2021

Nadia dreig nou al vir ‘n paar jaar om foto’s te neem. Ek is só bly ons het uiteindelik. Julle is pragtig! Dit was lekker om julle voor my lens te hê ⭐️

Daan & Henriette - dankie dat julle my altyd vertrou om julle herinneringe te verewig!Julle is ‘n pragtige, kosbare gesi...
22/02/2021

Daan & Henriette - dankie dat julle my altyd vertrou om julle herinneringe te verewig!
Julle is ‘n pragtige, kosbare gesin x

Om hierdie oomblikke vas te vang is sooo kosbaar!!!Liefste Limari - jyt Tannie Gladene behoorlik laat werk vir elke glim...
18/02/2021

Om hierdie oomblikke vas te vang is sooo kosbaar!!!
Liefste Limari - jyt Tannie Gladene behoorlik laat werk vir elke glimlag. Daar is baie mooies waar almal lag, maar ek moes net hierdie ene deel!
Is sy nie soooo cute nie?!

Hierdie splinternuwe ouers is dolverlief op hul dogtertjie Jolize.  Dankie vir die voorreg om hierdie vir julle te kon v...
02/02/2021

Hierdie splinternuwe ouers is dolverlief op hul dogtertjie Jolize. Dankie vir die voorreg om hierdie vir julle te kon vasvang ###

Net 'n 'sneak peak' van kleine, fyne Jolize - 6 daggies oud ###
01/02/2021

Net 'n 'sneak peak' van kleine, fyne Jolize - 6 daggies oud ###

Dit was heerlik om julle te kon afneem.
26/01/2021

Dit was heerlik om julle te kon afneem.

Address

Peter Mokaba 37
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27844571817

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El Shaddai Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category