ZK Photography

ZK Photography Photography on the move

Ons is 'n span van twee fotograwe wat seker maak ons mis nie een oomblik van jou spesiale dag nie. Ons diens begin 10uur...
05/11/2017

Ons is 'n span van twee fotograwe wat seker maak ons mis nie een oomblik van jou spesiale dag nie. Ons diens begin 10uur die oggend en eindig ongeveer 11uur die aand. Ons glo ook dat daar nie 'n limiet op die aantal foto's geplaas moet word wat ontvang word na die tyd nie, dus kry julle al die geskikte foto's wat geneem is op die dag. Foto's word op 'n USB per geskenkpak gepos deur Postnet ongeveer 1 tot 3 weke na die troue. Ons doel is ook nie om julle as trou paar platsak te laat vir jul wittebrood nie, daarom bied ons prys jou die geleentheid om die wittebrood nog te geniet.

Besoek ons Facebook blad vir meer foto's en inligting. Stuur ook gerus 'n epos vir pryse en beskikbare datums.

Bespreek vandag nog voor julle spesiale dag!

28/10/2017Wat 'n wonderlike troue met 'n pragtige paartjie. Marilize jy het stunning gelyk. Jaco jy moet haar mooi oppas...
01/11/2017

28/10/2017
Wat 'n wonderlike troue met 'n pragtige paartjie. Marilize jy het stunning gelyk. Jaco jy moet haar mooi oppas. Marilize Vermaak

28/10/2017

Wat 'n wonderlike troue met 'n pragtige paartjie. Marilize jy het stunning gelyk. Jaco jy moet haar mooi oppas.

10/12/2016
31/10/2017

10/12/2016

Just some fun shots with a horse
03/06/2017

Just some fun shots with a horse

This is my first wedding attempt, let me know what you think...
06/02/2014

This is my first wedding attempt, let me know what you think...

03/02/2013
27/11/2012
29/10/2012

Address

Anywhere
Potchefstroom
2051

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ZK Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category