Karien fotografie

Karien fotografie Ek hou van alles wat mooi en goed is...alles wat Jesus se liefde uitstraal en neem graag 'n fototjie daarvan.:)

07/09/2022
07/08/2022
Koester elke oomlik saam met familie en naastes. Die Here het ons geskep vir verhoudings en om Hom te verheerlik! Lekker...
19/09/2021

Koester elke oomlik saam met familie en naastes. Die Here het ons geskep vir verhoudings en om Hom te verheerlik! Lekker gewees om hierdie spesiale foto's van so spesiale familie af te neem!

Maak sommer pragtige nuwe vriende terwyl ek afneem! Bly so lekker om mense af te neem wat ook lief is vir Jesus.
19/09/2021

Maak sommer pragtige nuwe vriende terwyl ek afneem! Bly so lekker om mense af te neem wat ook lief is vir Jesus.

Sprokies mooi!
19/09/2021

Sprokies mooi!

God het ons gemaak vir hierdie tyd, al is dit anders en al is dit moeilik! Mag Jesus julle as gesin gebruik waar Hy jull...
19/09/2021

God het ons gemaak vir hierdie tyd, al is dit anders en al is dit moeilik! Mag Jesus julle as gesin gebruik waar Hy julle nodig het. Julle straal van vreugde as gesinnetjie en bid dat dit altyd so sal wees.

Niel-Robèrt & Monique mag Jesus julle huwelik seën! Was so mooi om te sien hoe mooi julle met mekaar werk. Baie liefde
07/09/2021

Niel-Robèrt & Monique mag Jesus julle huwelik seën! Was so mooi om te sien hoe mooi julle met mekaar werk. Baie liefde

Wat 'n pragtige en so gelukkige gesin!!
27/12/2019

Wat 'n pragtige en so gelukkige gesin!!

Opgewonde om deel te wees van hierdie awesome special! Deel gerus met alle toekomstige bruidjies❤️
21/11/2019

Opgewonde om deel te wees van hierdie awesome special! Deel gerus met alle toekomstige bruidjies❤️

😍
06/11/2019

😍

Address

Halfmanshoff
Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karien fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karien fotografie:

Share

Category