Zurelda Alberts photography

Zurelda Alberts photography You are worthy 🦋

Dankbaar vir al die mooi familie oomblikke wat ek kan vasvang. Gelukkige moedersdag aan al die mammas daar buite! 🫶🏻🫶🏻 D...
10/05/2026

Dankbaar vir al die mooi familie oomblikke wat ek kan vasvang. Gelukkige moedersdag aan al die mammas daar buite! 🫶🏻🫶🏻

Dit was so lekker om julle af te neem! 🩵

Mooiste Megan & Grant se troudag 🥂
06/05/2026

Mooiste Megan & Grant se troudag 🥂

Mooiste familie! Een van die dae is daar ‘n klein bondeltjie liefde by en ek kan nie wag om hom te ontmoet nie! Dit was ...
14/04/2026

Mooiste familie! Een van die dae is daar ‘n klein bondeltjie liefde by en ek kan nie wag om hom te ontmoet nie! Dit was so lekker om julle af te neem. 🩵

Soveel liefde in een klein mensie se ogies vir haar mamma. Julle is só mooi en dit was so lekker om julle af te neem!🍋
12/04/2026

Soveel liefde in een klein mensie se ogies vir haar mamma. Julle is só mooi en dit was so lekker om julle af te neem!🍋

‘n Liefde wat alles gegee het. Dankie Jesus! Mag julle ‘n geseënde Paasnaweek hê! 🤎
03/04/2026

‘n Liefde wat alles gegee het. Dankie Jesus!
Mag julle ‘n geseënde Paasnaweek hê! 🤎

Mooiste Ané se inseëning. Mag Jesus jou altyd bewaar, beskerm en lei deur elke tree van jou lewe! 🕊️
01/04/2026

Mooiste Ané se inseëning. Mag Jesus jou altyd bewaar, beskerm en lei deur elke tree van jou lewe! 🕊️

Die mooiste familie! Dit was só lekker om julle af te neem.🦋
31/03/2026

Die mooiste familie! Dit was só lekker om julle af te neem.🦋

Wat ‘n voorreg was dit om julle mooiste dag te kon afneem 🥂
30/03/2026

Wat ‘n voorreg was dit om julle mooiste dag te kon afneem 🥂

As ek kon het ek die hele album gepost!!! 💛💛
26/03/2026

As ek kon het ek die hele album gepost!!! 💛💛

Die wenners van ons tweede Valentynsdag kompetisie! 🐶
23/03/2026

Die wenners van ons tweede Valentynsdag kompetisie! 🐶

Address

Port Elizabeth

Telephone

+27836016187

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zurelda Alberts photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zurelda Alberts photography:

Share

Category