Love and I Photography

Love and I Photography "Capturing the moments of today, that will WOW your HEARTS tomorrow"...

Posts like these - word so so wardeer!
17/06/2026

Posts like these - word so so wardeer!

My mooiste dogter se eerste winterbal by Hoërskool Piet Retief saam met mooiste Mia!Hoe beskryf ’n mens só ’n oomblik?Di...
15/05/2026

My mooiste dogter se eerste winterbal by Hoërskool Piet Retief saam met mooiste Mia!
Hoe beskryf ’n mens só ’n oomblik?
Dit voel soos gister wat jy nog klein was… en nou staan jy hier, so mooi, so elegant en so vol lewe.
Mamma se hart kan dit amper nie hanteer nie. 🥹
Ek is ongelooflik trots op die pragtige mens wat jy besig is om te word. Geniet elke sekonde van hierdie journey pop📸

Winterbal by Hoërskool Piet Retief My gunsteling kliënte, mooiste memories en soveel lag tussen-in. 📸  Simoney Purchase-...
15/05/2026

Winterbal by Hoërskool Piet Retief
My gunsteling kliënte, mooiste memories en soveel lag tussen-in. 📸 Simoney Purchase- Coetzee
Dis vir my so spesiaal om hierdie oomblikke vas te vang die opgewondenheid, die mooi rokke, die trots en al die klein details wat hierdie aand onvergeetlik maak.
Dankie dat julle my vertrou met julle herinneringe. Julle maak my werk elke keer net weer magic.

Aan al my ongelooflike kliënte.Ek weet nie altyd hoe om in woorde te sit hoe dankbaar ek regtig is nie. Dankie dat julle...
07/05/2026

Aan al my ongelooflike kliënte.

Ek weet nie altyd hoe om in woorde te sit hoe dankbaar ek regtig is nie. Dankie dat julle my vertrou met julle mooiste oomblikke, julle mense, julle liefde, julle lag en memories wat vir altyd gaan bly.

Elke fotosessie beteken vir my soveel meer as net foto’s neem. Dis die mense wat ek ontmoet, die stories agter elke glimlag, en die gemaklikheid wat party van julle my laat voel asof ons mekaar al jare ken en die van julle wat ek al werklik vir jare ken het ek nie eers woorde nie.
Dit maak my werk iets waarvoor ek elke dag opreg lief is so groot plesier.
Daar is min dinge so spesiaal soos om iemand se herinneringe vas te vang en dan te sien hoe baie dit vir hulle beteken. Julle ondersteuning, mooi boodskappe en waardering raak my hart meer as wat julle ooit sal besef.

Dankie dat julle deel is van my fotografie journey. Ek waardeer elke booking, elke share, elke aanbeveling en elke persoon wat voor my lens staan meer as wat enige van julle sal kan verstaan.
Ek voel regtig geseënd om te kan doen waarvoor ek lief is.

Liefde Annelia
Love and I Photography

06/05/2026
Soooo n vibe Julle is lekker mense Armand Hofmeyr
06/05/2026

Soooo n vibe

Julle is lekker mense Armand Hofmeyr

“Being deeply loved by someone gives you strength, while loving someone deeply gives you courage.” – Lao TzuLeonie Smit ...
06/05/2026

“Being deeply loved by someone gives you strength, while loving someone deeply gives you courage.” – Lao Tzu

Leonie Smit

Armand Hofmeyr Eloff Blixim Straat Wittenberg Boeredag 2026
06/05/2026

Armand Hofmeyr
Eloff
Blixim Straat

Wittenberg Boeredag 2026

It’s a beautiful thing to see two hearts come together like this. Wishing you endless happiness as you begin this next c...
06/05/2026

It’s a beautiful thing to see two hearts come together like this. Wishing you endless happiness as you begin this next chapter.

Marchelle Lloyd

Messages like these!
09/03/2026

Messages like these!

Address

Brand Street 33
Piet Retief
2380

Telephone

+27725210822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love and I Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Love and I Photography:

Share

Category