Boomste Fotografie / Photography

Boomste Fotografie / Photography Boom Bomer Boomste

Ek is 'n Kaalvoet boeremeisie wat haar siel voed tussen ruamatiek takke van antieke Bloekomboom. Boomste Fotografie…my kaalvoet Droom.

Boomste Fotografie / Photography spesialiseer in ENIGE fotografie
- Maternity shoots
- New born
- Portraits
- Events
- Matric afskeid
- Ptoduk fotografie
en vele meer Mal oor bome, Liefde het vir die natuur, plaas en boomklim want ek is die BOOMste meisie wat ek ken
Ek leef darvoor om die mooi van van ons skepping vas te vang rondom woorde in gedig of in ‘n foto op papier…’n steel oomblik….

geheime oomblik…Eclipse. Om lewende Emosie en daai heuning soet memories te verewig vir altyd …dit is my brandende passie. Ek, Plaasmeisie geskool in die Vrystaat het haar B.Sc Voedselwetenskap graad verwerf aan PUK North West Universiteit, maar die honger in my siel is eers geles wanneer ek my passie vir kids en familie vervleg het met my droom vir fotografie …
Ek fokus op New born photography, Kids…die vrugbare saadjies van more se bome. Maternity photography
Family portraits in die gemak van jou eie tuin of woning, jou gesin se hawe
En enige Funksies en Events

Met my bubbly persoonlikheid en natuurlike aanvoeling vir Fotografie verewig ek oomblikke soos 'n eclipse vas op kiekies . ..en hang daai special memories aan 'n boom sodat jy more en die more daarna weer na daai oomblik kan ontsnap :-)

Wandel kaalvoet deur my website en wees jou eie oortuiging !

Address

Rigel Avenue
Paarl

Telephone

0839505998

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boomste Fotografie / Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boomste Fotografie / Photography:

Share

Category