11/01/2026
Ek verstaan nie hoe mense in vyandskap leef met hul siblings en vir jare kan gaan sonder dat hulle met broers en sisters connect nie.
Die is my ouer sister, en ons het letterlik heel week mekaar gesien, ons het gisteraand hierie kiekie geneem, en ons is weer vandag by mekaar π€π₯°.
Lewe in Vrede met jou menseπ€