Wander Photography

Wander Photography I am a full-time lifestyle and wedding photographer in the Garden Route. I love capturing spontaneous moments and emotions, the true essence of who a person is.

My husband is my assistant and travel partner when it comes to remote locations or big events. As the name states, we love traveling and exploring new locations. I have an optimistic outlook on life and my favorite expression when shooting is “hahah”. My aim is to build a relationship with my clients, making them feel comfortable in front of the camera (helping to take the edge of that awkward fee

ling).

“A great photograph is a full expression of what one feels about what is being photographed in the deepest sense and is, thereby, a true expression of what one feels about life in its entirety.” – Ansel Adams

Albert & Lucinda se troudag Baie vroeg op n somers oggend in Prince Albert
15/12/2025

Albert & Lucinda se troudag
Baie vroeg op n somers oggend in Prince Albert

Die Wilson drieling se matriek afskeid
12/12/2025

Die Wilson drieling se matriek afskeid

Bietjie lank overdue, maar die twee mooie sussies se matriek afskeid
11/12/2025

Bietjie lank overdue, maar die twee mooie sussies se matriek afskeid

Die mooiste sonsondergang gehad gedurende die familie sessie, mens sal nie se nie, maar die wind het ons amper weg gewaa...
10/12/2025

Die mooiste sonsondergang gehad gedurende die familie sessie, mens sal nie se nie, maar die wind het ons amper weg gewaai🙈

Family is where life begins and love never ends - Unknown was saam my op skool, en het my gekontak toe hulle haar ouers ...
07/05/2025

Family is where life begins and love never ends - Unknown

was saam my op skool, en het my gekontak toe hulle haar ouers kom kuier het in Vleesbaai voor Paasnaweek. Dankbaar vir my skoonma wat hier was en na Clarissa kon kyk terwyl ek foto's geneem het. Dankie Hannelie dat ek julle kon afneem en dat julle Grootbrak Rivier toe gery het sodat die kinders hier kon baljaar op die Eiland.

Geniet die sneak peek

Op dieselfde dag wat Adaline se dedication plaasgevind het, het ons ook saam haar tweede verjaarsdag gevier! Happy birth...
28/01/2025

Op dieselfde dag wat Adaline se dedication plaasgevind het, het ons ook saam haar tweede verjaarsdag gevier!

Happy birthday Adaline!!

Adaline se dedication By hierdie pragtige klip kerkie in Buffelsbaai terwyl sy dieselfde rokkie dra wat haar ma gedra he...
27/01/2025

Adaline se dedication

By hierdie pragtige klip kerkie in Buffelsbaai terwyl sy dieselfde rokkie dra wat haar ma gedra het op haar ouderdom. Hoe spesiaal!

So net voor kersfees het ek Zoë se eerste verjaarsdag vasgevang. Haar ma,  , het die foto sessie n paar maande voor Zoë ...
08/01/2025

So net voor kersfees het ek Zoë se eerste verjaarsdag vasgevang.
Haar ma, , het die foto sessie n paar maande voor Zoë se verjaarsdag al bespreek, maar soos gewoontlik met kids, the unexpected happened, teething...En Zoë was nie te impressed met my en my kamera nie. Nonetheless, moes ons almal baie hard werk vir n paar smile foto's

Van verlowing sessies, na plaas troues na familie foto's! Dis so spesiaal om al hierdie mooi oomlike vas te kan vang en ...
18/12/2024

Van verlowing sessies, na plaas troues na familie foto's! Dis so spesiaal om al hierdie mooi oomlike vas te kan vang en saam te kan deel in hulle vreugde!

Altyd lekker op die plaas!

Ismari Stander

Clarissa showing off the new classic floral romper from .co while wearing her  Wander Creations leather shoes.Order your...
18/11/2024

Clarissa showing off the new classic floral romper from .co while wearing her Wander Creations leather shoes.
Order your romper today (while fabric lasts). Go check out their new prints!
Sonika Schaepe

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wander Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category