06/12/2022
My passie is mense.... En foto's! Baie van dit!
My Different by Dezign foto studio is nou al 'n geruime tyd gesluit, met die hoop dat ek eendag weer sal kan foto's neem, na my hand operasie. Maar heel laas. Dit gaan nie weer gebeur nie...
Al my toerusting is te koop, as 'n geheel. R15,000.
Miskien weet jy van iemand wat belangstel...
2 x Elinchrom 500 Studio lights, met softboxes
Backdrop stand,
3 x hanging backdrop hooks met pulley
Monfrotto tripod
3 x floor board (sien fotos)
Mandjies, kratte, outydse skaal
Teddies. Lappe, props.
Kontak my as jy belangstel.
Dit is die lekkkkkerste werk!