Tessa Steyn Photography

Tessa Steyn Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tessa Steyn Photography, Photographer, Nylstroom.

25/10/2024

About 400 people are currently stuck on top of Table Mountain due to a fire that broke out at the base station of the cable cart. Rescue efforts are underway to get them down. Table Mountain fire

Begin April was een van die min kere wat ons op die strand gekom het in Wilderness omgewing. By die Kaaimans treinbrug o...
13/05/2018

Begin April was een van die min kere wat ons op die strand gekom het in Wilderness omgewing. By die Kaaimans treinbrug oppad Victoriabaai toe gaan stap. Pragtig daar en lekker rustig terwyl die dassies vir jou loer.

Mal daaroor wanneer een van my dogters model wil speel.
13/05/2018

Mal daaroor wanneer een van my dogters model wil speel.

Die voorreg gehad om saam met mede fotograwe 'n vinnige werkswinkel by te woon. Almal wil 'n b***t hê om foto's van die ...
13/05/2018

Die voorreg gehad om saam met mede fotograwe 'n vinnige werkswinkel by te woon. Almal wil 'n b***t hê om foto's van die pragtige paartjies te neem.

01/09/2017

Tessa Steyn

01/09/2017

Goeie more aan almal, dis heerlike lente, die winter is verby, hola drioa hola drio ............
so saam met die lente het baie slegste nuus gekom en d**k ek vanoggend aan een van my bruidspaarjies wat 24 September 'n jaar getroud sal wees.

In hulle kort huwelik saam het hul alreeds 'n sak of twee sout saam opgeëet, eers met die wittebroodsdinge met Francois wat gearresteer was en nou weer.

My hart gaan uit aan julle Francois Palm en Monique Cloete Palm met die afsterwe gister oggend van Francois se oupa en gisteraand Monique se pa, Martin Cloete, ook heeltemal onverwags. Marlene Cloete Ek bid ons Vader se hand van vertroosting oor julle toe en dat jul berusting sal vind in Sy liefde en genade en die wete dat Hy elke oomblik saam julle en julle families is. Baie sterkte ### Maryna Palm Willem Palm

22/08/2017
More more, vir die wat graag wil inskakel om te luister.
20/06/2017

More more, vir die wat graag wil inskakel om te luister.

Indien jy wil luister, skakel gerus in op 104.9, Waterberg Stereo of jy kan aanlyn op internet luister vanaf hul web sit...
06/06/2017

Indien jy wil luister, skakel gerus in op 104.9, Waterberg Stereo of jy kan aanlyn op internet luister vanaf hul web site.

31/05/2017

Wat 'n voorreg om deur Johnny Nel van Waterberg Stereo genooi te word vir 'n radio onderhoud. Luister more oggend (Donderdagoggend 1 Junie)) om 7:40 hoe ek, Tessa Steyn bietjie meer van myself en fotografie vertel. Skakel in op internet, of 104.9 FM of 91.6.

Tessa Steyn Photography is die amptelike fotograwe vir die Colour run and Festival die naweek, 20 Mei 2017. Kom kry jou ...
18/05/2017

Tessa Steyn Photography is die amptelike fotograwe vir die Colour run and Festival die naweek, 20 Mei 2017.
Kom kry jou al Colour Festival foto's hierdie naweek, 20 Mei, by Tessa Steyn Fotografie stalletjie. Alle fees foto's, vanaf die colour run, prysuitdelings, talent show, Dirk van der Westhuizen, Jay en Lianie, alles sal beskikbaar wees. Kom en geniet die dag by Hoërskool Nylstroom.

20/02/2017

Address

Nylstroom
0510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tessa Steyn Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tessa Steyn Photography:

Share

Category