24/11/2025
Liefste Jeandre ♡
Dit was 'n voorreg om weer 'n shoot saam jou te kon doen. Ons lag altyd so baie en deel nie net in 'n vriendskap nie maar ook 'n geloof. Dis vir my so mooi om te sien hoe jy groei in jouself en in Jesus. Mag jou lig altyd aanhou skyn ♡