Kosmos Photography

Kosmos Photography I believe that life is full of beautiful moments. I want to help you remember and cherish them forever.

04/04/2019

Aan al die mense op my Kosmos page. Eerstens BAIE dankie vir al die omdersteuning sover! Julle is GREAT! Ongelukkig agv dinge buite my beheer, moet ek hierdie spesifieke page toemaak en 'n nuwe Kosmos Photography page stig in sy plek. Ek hoop dat julle dit weer sal like en share soos julle reeds gedoen het! Geniet julle dag verder!!

Nog 'n troue vir 2019 bevestig! Sooooo opgewonde oor die lente troues wat op my wag! Kontak my op bookings.kosmos@gmail....
29/03/2019

Nog 'n troue vir 2019 bevestig! Sooooo opgewonde oor die lente troues wat op my wag! Kontak my op [email protected] vir my pakette xx

Besig om aan die naweek se troue te werk. Wow!! Wat 'n besondere mooi troue! Geluk Abigail Kilian en Brandon Kilian!! Ho...
26/03/2019

Besig om aan die naweek se troue te werk. Wow!! Wat 'n besondere mooi troue! Geluk Abigail Kilian en Brandon Kilian!! Hoop julle geniet die sneak peak! Mandie Pienaar

***Limited time only***Various specials on the following:-Wedding Photograpy (Save up to R1500!)-Lifestyle Photography (...
25/03/2019

***Limited time only***

Various specials on the following:

-Wedding Photograpy (Save up to R1500!)
-Lifestyle Photography (Save up to R350)
-Event photography (Save up to R500)

Don't miss out!!

[email protected]

Hierdie pragtige sussie van my het 30 geword! Net soos haar persoonlikheid was die dag vol kleur, vreugde en sommer alle...
15/03/2019

Hierdie pragtige sussie van my het 30 geword!

Net soos haar persoonlikheid was die dag vol kleur, vreugde en sommer alles wat mooi is.

Estie Van Wyk Jovner het soos altyd 'n besondere taak verrig met haar kreatiwiteit en haar natuurlike passie vir mense.

Brothers in Beat het gesorg vir lekker lag en lekker seer hande soos ons almal leer dromme speel het en Krispy Kreme het gesorg vir lekker nagereg.

Dankie aan almal wat die dag saam ons gedeel het.

Berdine

Natasha & Renier,Wat 'n mooi dag! Ek het die sessie saam met julle so baie geniet en als het net SO lekker saamgewerk. N...
11/03/2019

Natasha & Renier,

Wat 'n mooi dag!

Ek het die sessie saam met julle so baie geniet en als het net SO lekker saamgewerk.

Natasha, jy gaan so 'n pragtige Ma wees vir Annabelle.

Renier, jy gaan bankvas agter haar staan en so 'n wonderlike Pa wees.

Ek is uit my vel uit opgewonde om hierdie mooi voorsmakie met julle te deel.

Geniet hierdie laaste paar weke van die swangerskap!

Berdine
x

Wat 'n pragtige doop! Ek kan nie wag om verder aan julle foto's te werk nie :D
04/03/2019

Wat 'n pragtige doop! Ek kan nie wag om verder aan julle foto's te werk nie :D

Address

Nigel

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosmos Photography:

Share

Category