03/03/2022
Soek jy dalk 'n nuwe logo vir jou besigheid? Of dalk net hulp met enige graphic designing vir uitnodigings, presentations, sosiale media, bemarking ens....vir Maart en April slegs R400 per logo of designing elemente. Kontak my gerus en ek help met liefde.
Liesl Kotze