CameraDan

CameraDan Aksie fotos, meestal rugby en atletiek

Hoërskool PUNT High School wen die interskole. Lekker manne, was goeie   vandag. Jammer vir die sardyne, sal volgende ja...
15/08/2026

Hoërskool PUNT High School wen die interskole.
Lekker manne, was goeie vandag.
Jammer vir die sardyne, sal volgende jaar reg maak.

Interskole tussen Hoërskool PUNT High School en Langenhoven Gimnasium is aan die gang. Ons het lekker hokkie gekyk vanda...
14/08/2026

Interskole tussen Hoërskool PUNT High School en Langenhoven Gimnasium is aan die gang.
Ons het lekker hokkie gekyk vandag, more ons.

14/08/2026

Van klein Gorries tot ware Visse.
Ons Sardyne se eerste Interskole.
Dit was n lekker seisoen en julle het mooi gegroei, nou net klaar maar met die grote.

14/08/2026

Al die werk is gedoen, al wat oorbly is om julle harte uit te speel.
Moet niks terug hou nie, gee alles, en gaan groot.
Ek weet julle kan. Sterkte vir more manne.
Hier is so paar van my gunsteling fotos van die Hoërskool PUNT High School rugby manne in aksie deur die jaar, veskoon maar, hy is bietjie lank, maar 140 fotos vat lank om te wys.

12/08/2026
Ek is baie bevoorreg dat ek al sedert 2023 langs die veld mag staan wanneer Hoërskool PUNT High School Langenhoven Gimna...
10/08/2026

Ek is baie bevoorreg dat ek al sedert 2023 langs die veld mag staan wanneer Hoërskool PUNT High School Langenhoven Gimnasium aanpak met interskole. Hier is so paar van my gunsteling foto’s oor die jare.
Van die manne wat hier in aksie is, help nou afrig.

Hoërskool PUNT High School teen Bredasdorp. Jammer onder 15 en 16 manne, die onder 14's het op n ander veld gespeel, sie...
08/08/2026

Hoërskool PUNT High School teen Bredasdorp.
Jammer onder 15 en 16 manne, die onder 14's het op n ander veld gespeel, sien julle volgende naweek.


Vanaand het Hoërskool PUNT High School se Inter skole gees week begin met Hokkie. Die matrieks het teen die onderwysers ...
07/08/2026

Vanaand het Hoërskool PUNT High School se Inter skole gees week begin met Hokkie.
Die matrieks het teen die onderwysers gespeel, die 1ste Span Meisies teen die Old Girls en die 1ste Span Seuns teen die Old Boys.
Dit was lekker hokkie.

Ons het lekker   gekyk vandag. Hoërskool PUNT High School teen Hoërskool Swartland. Hier is so paar van my gunsteling fo...
01/08/2026

Ons het lekker gekyk vandag. Hoërskool PUNT High School teen Hoërskool Swartland. Hier is so paar van my gunsteling fotos.
Perfekte weer vir rugby gewees vandag.

Vandag het Hoërskool PUNT High School te Hoërskool Swartland hokkie gespeel. Dit was lekker hokkie, ek begin nou al ampe...
31/07/2026

Vandag het Hoërskool PUNT High School te Hoërskool Swartland hokkie gespeel. Dit was lekker hokkie, ek begin nou al amper die game verstaan en vir n verandering was dit nie te koud gewees nie.


Address

Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CameraDan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CameraDan:

Shortcuts

Share

Category