Timeless Photography/ Tydlose fotografie

Timeless Photography/ Tydlose fotografie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Timeless Photography/ Tydlose fotografie, Photographer, Middelburg.

15/08/2012
05/08/2012

Sjoe wat 'n besige naweek. Fotos geneem by die akrobate Vrydag en Saterdag en 'n verjaarsdag partytjie vandag. go is nou uit. Hoop dit gaan darm nog goed met julle almal.

06/07/2012
29/06/2012

Hi almal!!! Die wennertjies se fototjies is uiteindelik geplaas in die koerant. Onthou om hom te koop. Weer eens dankie vir almal wat ingeskryf het. Lekker naweek :roll:

24/06/2012
07/06/2012
20/05/2012

Het vrydag 'n pragrige preggy shoot gehad. Ek het hulle troue gedoen en so ook die preggy shoot en kan nie wag om boetatjie te sien nie. Alle sterkte aan Riaana vir dinsdag. Kan nie wag om dit vas te le vir julle.

20/05/2012
Gebore 22 Maart 2012
15/05/2012

Gebore 22 Maart 2012

08/05/2012
05/05/2012

Baie dankie vir al die inskrywingtjies. Daar is die oulikste gesiggies. Dankie vir my beoordelaar ek weet dit gaan moeilik wees. Sterkte aan almal!!!

02/05/2012

Hallo almal. Onthou om inteskryf vir die baba kompitisie. Daar is lekker groot pryse!!!! Julle kan by Bosveld Biltong by kanonkop spar inskryf of by Middelburg Top tots. Kan nie wag om al die gesiggies te sien nie. Sterkte!!!

Address

Middelburg
1050

Telephone

+27822542402

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timeless Photography/ Tydlose fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category