Alidali Photography

Alidali Photography Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Alidali Photography, Photographer, Middelburg.

Pragtige troue van twee dierbare mense14 April 2018
16/04/2018

Pragtige troue van twee dierbare mense
14 April 2018

11 November 2017 2H30at The Glades Farm KZN Midlands
13/11/2017

11 November 2017 2H30
at The Glades Farm
KZN Midlands

24/05/2017
13/10/2016

Vir almal wat my blog lees. Ek het amptelik weer met die Lug Fotografie begin en sien uit daarna om weer my ou vriende te sien.
Vir enige navrae kontak my gerus.
Happy flights

10/03/2016

Please click "Like" when visiting this site.

14/10/2015
Die suksesvolle dag was die 1ste Augustus 2015 deur die Middelburg Aero Club & iFlight Aviation aangebied. Akrobatiese v...
24/08/2015

Die suksesvolle dag was die 1ste Augustus 2015 deur die Middelburg Aero Club & iFlight Aviation aangebied. Akrobatiese vliegtuig het in die lug vol gerol, 'n gewas spuit helikopter van Platorand het 'n bietjie gras nat gemaak en daar was helikopter rutte gewees vir die publiek. Talle van die Club se vliegtuie was uitgestal, Jonneway Racing het profesinele gereedskap reeks bekend gestel en Phillips 66 het hulle engine olies uitgestel.
Met baie dank vir die organiseerders wat die dag so vlot en veilig laat verloop het. Ons sien uit na die volgende aanbieding..."FLY HIGH & FLY SAFE"

02/08/2015
15/07/2015

Benodig 'n fotograaf vir jou matriek afskeid

1 uur sessie @ R400.00 vir 30 foto's. Boek betyds
Kontak Alida - 083 645 2027
Middelburg & Witbank area

This is where everything started....
20/04/2015

This is where everything started....

Address

Middelburg
1050

Telephone

083 645 2027

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alidali Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Alidali Photography:

Share

Category