Lifesong Photography

Lifesong Photography Is jy ‘n buitelewe mens met ‘n liefde vir Jesus en ‘n hoë waardering vir tydlose fotos? Ons LIKE jou so LIKE asseblief ons Page :-)

Jy ken daai gevoel wat jy kry as jy iets spesiaals vir iemand anders doen om hulle gelukkig te maak? Dis hoe ons voel elke keer as ons mense se fotos neem. Maar ons wil nie net jou fotos neem nie. Ons wil ons Godgegewe talente gebruik om jou herinneringe en spesiale oomblikke so vas te vang dat jy en jou geliefdes dit vir altyd sal koester.

Swangerskap fotos bly spesiaal!  En ons was ampertjies te laat. Josua het besluit hy het nou genoeg gewag, dis tyd om in...
30/08/2018

Swangerskap fotos bly spesiaal! En ons was ampertjies te laat. Josua het besluit hy het nou genoeg gewag, dis tyd om in sy trotse mamma en pappa se arms te lê. Baie geluk Luchka en Attie!!!

Ek was so opgewonde toe Leandra my kontak vir 'n 30ste verjaarsdag "cake smash shoot".  Dit was 'n lekker middag vol pre...
25/05/2018

Ek was so opgewonde toe Leandra my kontak vir 'n 30ste verjaarsdag "cake smash shoot". Dit was 'n lekker middag vol pret gewees. Dankie julle!

Dit was so lekker om vir Mamma, Pappa en klein Marié weer te sien.  Sy is 'n beeldskone poplap. Geniet die fotos julle!
25/05/2018

Dit was so lekker om vir Mamma, Pappa en klein Marié weer te sien. Sy is 'n beeldskone poplap. Geniet die fotos julle!

Kan nie glo Marie is al 8 maande oud nie.  En sy is die oulikste ou mensie!!
25/05/2018

Kan nie glo Marie is al 8 maande oud nie. En sy is die oulikste ou mensie!!

‘n Paar van Luan se newborn fototjies! Dit was so lekker om hierdie pragtige prinsie en sy mamma en pappa te ontmoet.
09/05/2018

‘n Paar van Luan se newborn fototjies! Dit was so lekker om hierdie pragtige prinsie en sy mamma en pappa te ontmoet.

Ek kon die versoeking nie weerstaan om net vinnig so paar van Michelle en André se swangerskap fotos met julle te deel n...
26/04/2018

Ek kon die versoeking nie weerstaan om net vinnig so paar van Michelle en André se swangerskap fotos met julle te deel nie.

A few more family photos. Thank you Margeaux, it was great spending time with you all.
15/12/2017

A few more family photos. Thank you Margeaux, it was great spending time with you all.

What can we say. We love tractors!!!
15/12/2017

What can we say. We love tractors!!!

Hier is nog 'n paar fotos van Sonia en Joseph se familie fotosessie.  Julle bly 'n awesome gesin. Geniet die fototjies!
13/12/2017

Hier is nog 'n paar fotos van Sonia en Joseph se familie fotosessie. Julle bly 'n awesome gesin. Geniet die fototjies!

Boetie liefde!!
13/12/2017

Boetie liefde!!

Die fototjiers het so mooi uitgekom! 😁
13/12/2017

Die fototjiers het so mooi uitgekom! 😁

So paar van die fototjies wat ons vir Tyre & Tube Hyper Vereeniging geneem het vir hulle nuwe pamflette.
06/11/2017

So paar van die fototjies wat ons vir Tyre & Tube Hyper Vereeniging geneem het vir hulle nuwe pamflette.

Address

Henley On Klip
Meyerton
1939

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0845118664

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lifesong Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category