Annalize du Plessis Fotografie

Annalize du Plessis Fotografie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Annalize du Plessis Fotografie, Photography Videography, Lydenburg.

Soveel liefde… en dit is eenvoudig mooi om te sien. 🥹❤️Voor die groot dag, net die twee van hulle — verlief, opgewonde e...
26/08/2026

Soveel liefde… en dit is eenvoudig mooi om te sien. 🥹❤️

Voor die groot dag, net die twee van hulle — verlief, opgewonde en besig om ’n nuwe hoofstuk saam te begin. Daar is iets besonders aan hierdie stil oomblikke voor ’n troue… die blikke, die lag, die klein aanrakinge en daardie gevoel van “ons het mekaar gekies.” 🤍

Arno en Chanel, julle liefde straal deur elke foto. Mag hierdie net die begin wees van ’n leeftyd vol liefde, lag, avontuur en mooi herinneringe saam. 🥂✨

Soveel liefde. Soveel mooi. Soveel om na uit te sien. ❤️📸

Celebrating these beautiful twins and their birthday photoshoot! 🎂📸Two unique personalities, two beautiful smiles, and a...
26/08/2026

Celebrating these beautiful twins and their birthday photoshoot! 🎂📸

Two unique personalities, two beautiful smiles, and a special bond that makes every photo just that little bit more magical. 🤍✨

A little glimpse into their session — capturing their personalities, their connection, and the beautiful people they have grown into. 🥰📸

Double the love. Double the laughter. Double the memories. 💕

Daar is iets besonders aan foto’s waar drie generasies se liefde in een raam vasgevang word. 🥰Christelle se familieshoot...
26/08/2026

Daar is iets besonders aan foto’s waar drie generasies se liefde in een raam vasgevang word. 🥰

Christelle se familieshoot was een viering van die mense wat haar hart vol maak — haar dogter en skoonseun, twee pragtige kleindogtertjies, haar man en haar seun. ❤️

Van groot liefde tot klein handjies, sagte glimlaggies en daardie spesiale band tussen familie… elke foto vertel sy eie storie. ✨

Want eendag is hierdie nie net foto’s nie… dit is herinneringe van ’n familie wat mekaar liefhet. 🤍📸

Dankie Christelle dat ek hierdie kosbare oomblikke vir julle kon vasvang. 🌿

✨ 16 jaar van Anouske! ✨Anouske het onlangs haar 16de verjaarsdag gevier — en wat ’n besonderse meisiekind is sy! 💕 Met ...
26/08/2026

✨ 16 jaar van Anouske! ✨

Anouske het onlangs haar 16de verjaarsdag gevier — en wat ’n besonderse meisiekind is sy! 💕 Met haar mooi hart, haar spesiale persoonlikheid en haar vermoë om soveel vreugde te bring, is sy werklik ’n groot plesier vir haar familie en almal wat die voorreg het om haar te ken. 🌸

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou vol mooi herinneringe, groot drome, baie lag en eindelose seëninge wees. Mag jy altyd weet hoe ongelooflik spesiaal en geliefd jy is. 💗

Gelukkige 16de verjaarsdag, liewe Anouske! 🎂🎉
Mag jou mooiste jare nog voorlê! 🌷✨

Daar is iets besonders aan ’n klein seuntjie met groot drome… 🤎Schalk het vir ’n dag teruggestap in tyd — tussen ou tass...
26/08/2026

Daar is iets besonders aan ’n klein seuntjie met groot drome… 🤎

Schalk het vir ’n dag teruggestap in tyd — tussen ou tasse, ’n warm lantern en die stoomtrein se spore, gereed vir sy volgende groot avontuur. 🚂🏮🧳

Met sy klein petjie, bretels en daardie ouwêreldse sjarme het hy behoorlik gelyk soos ’n klein reisiger uit ’n ander era. 🥹🤎

Want hierdie is die mooi van fotografie… om nie net ’n foto te neem nie, maar ’n storie vas te vang. ’n Klein oomblik wat jare later steeds sal vertel van Schalk se kinderdae, sy drome en sy avontuurlustige hart. ✨

“Oh, the places you’ll go…” 🌍🚂

✨ Siska – sterk, mooi en nét genoeg wild at heart ✨Soms hoef ’n foto nie sag en stil te wees om mooi te wees nie… soms i...
26/08/2026

✨ Siska – sterk, mooi en nét genoeg wild at heart ✨
Soms hoef ’n foto nie sag en stil te wees om mooi te wees nie… soms is dit bold, vurig en vol karakter. 🔥❤️
Siska voor ’n klassieke rooi beauty, tussen die bome en met daardie ongelooflike hare – hierdie shoot het sommer sy eie energie! 😍
En dan moet ons net ’n oomblik stilstaan by daardie modellyf! 🔥 Na 20 jaar is Siska steeds so ongelooflik mooi en dra sy haar lyf met dieselfde selfvertroue en grasie. Sommige goed word net beter met tyd… en Siska is beslis een van hulle! ❤️‍🔥
’n Bietjie attitude, ’n bietjie glamour en baie Siska.
Want wanneer jy jouself met selfvertroue dra, word elke plek ’n runway. ✨

✨ Stejane – ’n klein meisiekind met ’n groot storie om te vertel ✨Tussen ou tasse, ’n warm lanternlig en ’n bietjie avon...
26/08/2026

✨ Stejane – ’n klein meisiekind met ’n groot storie om te vertel ✨

Tussen ou tasse, ’n warm lanternlig en ’n bietjie avontuur het Stejane se persoonlikheid sommer vanself begin skitter. 🤎✨

Daardie sagte ogies, die oulike geel strikkies en haar pragtige vintage styl het hierdie shoot nét ekstra spesiaal gemaak. 🌼

’n Foto wat voel soos ’n klein stukkie van ’n storieboek… waar elke reis met ’n droom begin. 🧳🌿✨

Stejane, jy is kosbaar – mag jou lewensreis altyd gevul wees met mooi avonture, liefde en lig. 🤍

💍🤍 Hy het die vraag gevra... en sy het "JA!" gesê. 🤍💍Soms begin 'n nuwe hoofstuk met net vier eenvoudige woorde:"Wil jy ...
15/07/2026

💍🤍 Hy het die vraag gevra... en sy het "JA!" gesê. 🤍💍

Soms begin 'n nuwe hoofstuk met net vier eenvoudige woorde:
"Wil jy met my trou?"

Francois het sy hart oopgemaak, Helené het met liefde "JA!" geantwoord, en nou begin 'n lewensreis vol drome, lag, avontuur en onvoorwaardelike liefde.

Mag elke tree wat julle saam gee gevul wees met God se seën, vreugde en 'n liefde wat elke dag sterker word.

Baie geluk met julle verlowing, Francois & Helené! 💕
Dankie dat ek hierdie kosbare oomblik vir altyd kon vasv

Juan en Marilize – twee harte wat een pad stap, en hul klein wonderwerk seuntjie wat daardie pad met soveel vreugde vul....
12/07/2026

Juan en Marilize – twee harte wat een pad stap, en hul klein wonderwerk seuntjie wat daardie pad met soveel vreugde vul. ✨
’n Gesin gebou op liefde, lag en kosbare oomblikke wat vir altyd sal bly. 🤍
Paardeplaats - Lydenburg

A few days before forever begins… ✨Shaun & Danielle, completely lost in laughter, love, and each other. The kind of love...
06/05/2026

A few days before forever begins… ✨

Shaun & Danielle, completely lost in laughter, love, and each other. The kind of love that’s easy, joyful, and beautifully real. If this is what the “almost” looks like, we can only imagine how magical the “I do” will be. 🤍

Address

Lydenburg

Telephone

+27711788916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annalize du Plessis Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Annalize du Plessis Fotografie:

Shortcuts

Share