Irene Dixon Photography, Art & Design

Irene Dixon Photography, Art & Design Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Irene Dixon Photography, Art & Design, Photographer, Lutzville.

Die rede dat ek so stil was. 2024 en 2025 was 2 besige jare. 2024 uit gevind ek is swanger met ons wonderwerk baba, maar...
25/12/2025

Die rede dat ek so stil was. 2024 en 2025 was 2 besige jare. 2024 uit gevind ek is swanger met ons wonderwerk baba, maar alles was nie maanskyn en rose nie. Die swangerskap was moeilik en na 10 dae in die hospitaal was ons Mila pop op 26 Desember om 10h21 gebore.

'n Jaar het so vinnig verby gevlieg en vandag is haar 1ste verjaarsdag! Ek kan nie glo dat die jaar so gou verby is nie. Ons pop het net vreugde vir ons gebring en ons gesin kom voltooi!
Veels geluk met jou verjaarsdag my Mila pop!!πŸ₯³πŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽˆπŸŽ

19/12/2025



Address

Lutzville
8165

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Irene Dixon Photography, Art & Design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category