28/10/2025
lekker pret {Couple session}
Jasmine & Jp
was lekker om julle te kon afneem, vol lag en liefde!
julle liefde, om gee vir mekaar is baie kosbaar
ek is lief vir jou gedagtes
dit soek die mooi, braaf en goed
ek is lief vir jou letsels
dit wys dat jy die lewe lewe
ek is lief vir jou emosies
dit is die venster na jou hart
ek is lief vir jou geskiedenis
dit is die rede vir wie jy is
ek is lief vir jou gees
dit is vol optimisme
ek is lief vir jou siel
dit is gevul met die soeke na Hom
ek is lief vir jou dryfkrag
dit weier om op te gee
ek is lief vir jou drome