11/04/2026
Ek wil net almal in kennis stel dat ek vir n ruk nie beskikbaar gaan wees vir fotos nie.
Ek en my gesin was betrokke in n kop aan kop kar ongeluk die 30ste Maart 2026 en is nog nie herstel of mobile om te kan fotos neem nie.
Ek glo dalk hier teen einde Mei ek weer sal kan aangaan maar sal sodra ek reg voel en is laat weet.
Dankie vir almal se ondersteuning en bystand.
I just want to inform everyone that I will not be available for photos for a while.
My family and I were involved in a head-on car accident on March 30, 2026, and have not yet recovered or are mobile enough to take photos.
I believe maybe around the end of May I will be able to resume, but I will let you know as soon as I feel ready.
Thank you to everyone for your support and assistance.