Weirdo pics

Weirdo pics go weird and be weird no selling

07/07/2020

*HOE OM TE VERGEWE EN OM MYSELF TE VERGEWE*

*DAG 1*
*Definisie van vergifnis*
Om te kan vergewe en om te vergeet

*Vergifnis*
Vergifnis is nie altyd maklik nie. Ek d**k, almal van ons kan getuigvan ‘n tyd van bitterheid in ons lewens omdat ons nie kon vergewe het nie. En wie het daardeur seergekry? N mens self.

*Hoekom is dit belangrik om te vergewe?*
N mens vergewe nie iemand omdat hy vir vergifnis gevra het nie,
maar omdat Jesus gesê het dat ons moet vergewe.
📖As julle ander
mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle
ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal
julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie
(Matteus 6:14 – 15).
*▪️Vergifnis is dus* *gehoorsaamheid aan*
*Christus en dit wat Hy vir ons geleer het..*
▪️Mettertyd sal ons
uitvind dat wat Hy ons leer ‘n positiewe invloed op ons lewens
het.

*Dis belangrik om te kies om te vergewe?*
Vergifnis is ‘n keuse wat ons maak.
📖Wees geduldig met mekaar
en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die
Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe

05/07/2020

Kyk. Vandag al 105 dae lockdown n mens kan niks doeni. So wi stem dat di tot n uinde kom ?

23/04/2020
23/04/2020

Awez. Nhee kyl di locldown moet kla kry n man raak mal hier alleen in n huis

10/08/2019
10/08/2019

@ [200767586721995:]

07/08/2019

People why are u not posting things hey ??? U can post things here and be weird

21/07/2019

Hey ladies and gentalmen you can post and comment on the group and you can shere the posts.

I hope you all like and injoy this group.

Greetings: weirdo pics

Cool
19/07/2019

Cool

16/07/2019

I just wane thank all of you 4 helping me 2 make this group bigger thanks i aprichated

Check the weird pets
16/07/2019

Check the weird pets

Nice. Check this is so awesome
16/07/2019

Nice. Check this is so awesome

Address

Kroonpark
Kroonstad

Telephone

+27636619457

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weirdo pics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Weirdo pics:

Share

Category