06/11/2024
Ek is jammer om dit onder almal se aandag te vring, maar ek gaan gee baba/beseerde voëltjies of uile meer inneem nie. Het ñ GROOT ander rescue projek wat ek begin het wat baie van my tyd en finansies opneem. In die toekoms kan julle vir Chey Kruger kontak van Earth Shepards by: 076 126 9359
Dankie dat jul verstaan. Maar vandag moet ek die hoofstuk afsluit. 🥺