26/02/2020
Die is nou 'n pragtige swanger mammie van 'n baie cute prinsie en prinsessie wat amper kom!
Friend, julle is so mooi gesinnetjie en ek kan nie wag om vir Leah-Me te ontmoet nie! Mag sy net nog meer vreugde vir jul gesinnetjie bring! Joshie is die oulikste seuntjie en gaan sy sussie so mooi oppas!
Liefde
Maryks