Art at Heart Photography

Art at Heart Photography Photographers for any special event in and around Klerksdorp and Potchefstroom. Send us an e-mail at [email protected] for more information.

{29/04/2017} - Wat 'n spesiale dag was dit nie gewees nie! Dankie om te kon deel in julle vreugde. Mag julle liefde vir ...
31/05/2017

{29/04/2017} - Wat 'n spesiale dag was dit nie gewees nie! Dankie om te kon deel in julle vreugde. Mag julle liefde vir mekaar elke dag net meer en meer word...

Mooiste klein Mianke lief....
22/05/2017

Mooiste klein Mianke lief....

Gister het ek die voorreg gehad om die pragtige klein lyfie en haar beeldskone mamma agter die lens vas te vang. Het omt...
28/04/2017

Gister het ek die voorreg gehad om die pragtige klein lyfie en haar beeldskone mamma agter die lens vas te vang. Het omtrent lekker gespeel..... Hier is solank 'n sneak peak

Wat 'n spesiale dag. Vol verrassings en spesiale oomblikke. Ons het elke minuut saam julle geniet. Hier is 'n paar foto'...
01/04/2017

Wat 'n spesiale dag. Vol verrassings en spesiale oomblikke. Ons het elke minuut saam julle geniet. Hier is 'n paar foto's. Die res volg binnekort. Xx

Altyd pret saam julle 4. Lief vi julle. Xx
20/03/2017

Altyd pret saam julle 4. Lief vi julle. Xx

Ockert & TwanéWat 'n voorreg om julle spesiale dag saam met julle te kon deel. Alles was prentjie mooi gewees!Hier is so...
21/12/2016

Ockert & Twané
Wat 'n voorreg om julle spesiale dag saam met julle te kon deel. Alles was prentjie mooi gewees!
Hier is solank 'n "sneak peak", die res van die foto's volg binnekort...

Photobooth se foto's sal binnekort gepost word. Het hulle nie net te mooi gelyk nie!! Dit was 'n special dag. XX
20/12/2016

Photobooth se foto's sal binnekort gepost word. Het hulle nie net te mooi gelyk nie!! Dit was 'n special dag. XX

Ons het die middag so geniet met hierdie 2 voor ons lense. Ons sien uit na jul troue. Xx
20/12/2016

Ons het die middag so geniet met hierdie 2 voor ons lense. Ons sien uit na jul troue. Xx

Besig om aan hierdie 2 mooi mense se troufoto's te werk. Hou gerus hierdie spasie dop. Xx
30/10/2016

Besig om aan hierdie 2 mooi mense se troufoto's te werk. Hou gerus hierdie spasie dop. Xx

Ons was bevoorreg om 3 Matriekafskeidspaartjies af te neem vir 'n baie spesiale dag. Ek hoop julle het dit geniet. Xx
09/10/2016

Ons was bevoorreg om 3 Matriekafskeidspaartjies af te neem vir 'n baie spesiale dag. Ek hoop julle het dit geniet. Xx

Address

Klerksdorp

Telephone

0798880077

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Art at Heart Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Art at Heart Photography:

Share

Category